Broers In Christus

Broers in Christus (in Engels Christadelphians) is 'n nie-trinitariese Christelike denominasie wat in die 19de eeu in die Verenigde State van Amerika deur John Thomas gestig is.

Broers In Christus
Die Christadelphian Hall in Bath (Engeland)

Hulle vernaamste geloofsoortuigings is:

  • Die Bybel is die Godgegewe Woord.
  • Jesus Christus is die Seun van God, maar nie God self nie en bestaan nie voor sy geboorte nie.
  • Christus sal na die aarde terugkeer om die Koninkryk van God op aarde te verwesenlik.
  • Dood is onbewustheid. Hulle verwerp die onsterflikheid van die siel en die geloof in 'n ewige onsterflikheid.
  • Hel beteken die graf en is nie 'n plek van ewige foltering nie.
  • Doop geskied met volkome onderdompeling in water as 'n volwassene.
  • Die Heilige Gees is nie 'n persoon nie, maar die Krag van God
  • Satan is nie 'n wese wat self bestaan nie, maar 'n simbool van menslike verdorwenheid of slegtheid.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19de eeuEngelsVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gawes van die Heilige GeesMaanAntoniemMikro-ekonomieInternetWoordPriemgetalPlantKlimaatEnkelvoudige sinSeisoenJagluiperdOrthopteraLuiperdLys van Afrika-landeVoorsetselHadedaViëtnamoorlogNarsismeKappie (skryfteken)Demi Lee MooreLys van hoofstedeGeskiedenis van Suid-AfrikaMiddelmisbruikHandré PollardSwangerskapStudievaardighedeRoesWitbankWaterbesparing in Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaTarentaleElandréMynbouBlack SashAsemhalingWiskundige terminologieTransatlantiese slawehandelTwaalf Stamme van IsraelWaterHindoeïsmeEngelsInstagramMuishondStedelike hitte-eilandReënspinnekopEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMiddeloorontstekingInsekDiarreeLys van Afrikaanse rolprenteWêreldboekedagSomerSkoenlapperBrittany Ashton HolmesVulkaanRooilipslangWaterpokkiesBTWPiesangSiya KolisiDiskriminasieSelfoonDonderstormRudi ClaaseHartseerErosietipesJo BlackAndrew DavisNelson MandelaEweknienetwerkSeksuele opwekkingGroepsgebiedewetBedryfstelsel (inligtingstegnologie)3D-rolprent23 April🡆 More