Brit Awards: Britse musiekpryse

Die Brit Awards (soms BRIT Awards of afgekort as Brits) is die jaarlikse Britse toekenningsaand vir uitnemendheid in die land se musiekbedryf.

Dit stem ooreen met die Amerikaanse Grammys. Die naam was oorspronklik ’n afkorting van "Britse" of "Britannia" (die pryse is in die begin geborg deur die Britannia-musiekklub), maar staan deesdae vir British Record Industry Trusts Show. ’n Soortgelyke seremonie, die Classic Brit Awards, word ook elke jaar vir klassieke musiek gehou.

      Brit Awards      

Die Earls Court se ingang in Londen tydens die 2008 Brit-toekenningsaand.
Die Earls Court se ingang in Londen tydens die 2008 Brit-toekenningsaand.
Toegeken vir Uitmuntendheid in die musiekbedryf
Borg British Phonographic Industry (BPI)
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Datum Jaarliks in Februarie
Vorige naam The BRITish Record Industry BRITannia Awards
Eerste toekenning 18 Oktober 1977 (1977-10-18) (46 jaar oud)
Webtuiste brits.co.uk

Robbie Williams het die meeste Brit Awards nog gewen: twaalf as solokunstenaar en vyf as deel van Take That.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AmerikaGrammyKlassieke musiekVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AluminiumHeupvervangingOrgasmeKlimaatveranderingSinoniemMuishondBreinvliesontstekingMachu PicchuDemokratiese AlliansieMensOpenbare betrekkingeTennisOppervlakteLys van myne in Suid-AfrikaBuffelLeierskapJan van RiebeeckMieliedriehoekMonopolieLiewe HeksieHartversakingAlkoholismeRenosterMikroskoopProstaatkankerDaggaAB de VilliersSwart nasionalismeKoos BekkerMediaWikiSonkragOopbroninhoudWilna SnymanNederlandAanhalingstekensIdioomTrigeminale neuralgieKriekVormWynand du ToitKankerbossieCristiano RonaldoNic de JagerJan BlohmBernice WestApple II-reeksErosietipesAtleetvoetAfrikaansPolitieke partyKindermishandelingKleurHartWebwerfTuberkuloseSkildklierSonZuid-Afrikaansche RepubliekConsolidated B-24 LiberatorByCarike KeuzenkampNelson MandelaResensieBosluisbytkoorsMielieSelfstandige naamwoordGeldGeelsugGronddegradasieRepubliek VenesiëSigaretBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021🡆 More