Millie Bobby Brown

Millie Bobby Brown (gebore 19 Februarie 2004) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Godzilla: King of the Monsters (2019) en in die televisiereekse NCIS (2003), Once Upon a Time in Wonderland (2013), en Stranger Things (2016).

Millie Bobby Brown
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Millie Bobby Brown in 2022

Geboorte 19 Februarie 2004 (2004-02-19) (20 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2013–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2018: The BRIT Awards 2018
  • 2019: Godzilla: King of the Monsters
  • 2020: Godzilla vs. Kong
  • Enola Holmes

Televisiereekse

  • 2003: NCIS
  • 2013: Once Upon a Time in Wonderland
  • 2014: Intruders
  • 2014: AOL Build
  • 2016: Stranger Things
  • 2017: Beyond Stranger Things

Televisierolprente

  • 2018: Nickelodeon Kids' Choice Awards 2018
  • 2018: 2018 MTV Video Music Awards

Video's

  • 2016: Sigma Feat. Birdy: Find Me
  • 2018: Maroon 5 feat. Cardi B: Girls Like You

Eksterne skakels

Tags:

Millie Bobby Brown FilmografieMillie Bobby Brown Eksterne skakelsMillie Bobby BrownEngeland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVergelykings (taalkunde)Spelerposisies in rugby7de LaanVerenigde KoninkrykLugbesoedelingAborsie in Suid-AfrikaMarie AntoinetteMasturbasieMediese diagnoseKommunismeWaterkringloopAkademiaKultuurWynand du ToitWoudRenosterStereotipeFrankrykPeriodieke tabelJan van TonderGautengNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGalileo GalileiToringSportTerracottaleërLys van musiekinstrumenteEuropaBurgerregteWoestynSeevlakstygingHeupSeksuele penetrasieSwangerskapSoweto-opstandBeeldspraakWeer (meteorologie)SoortnaamRooikatOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRacheltjie de BeerMynbedryf van Suid-AfrikaEkonomiese sektorOnderwerp (taalkunde)UKhahlamba-DrakensbergparkOlimpiese SpeleAsiëBynierKonjunktivitisInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandVolhoubaarheidBloeddrukJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikanteSamestellingLionel PetersonWright-broersDonkieFrederik Willem de KlerkLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaTydVersamelnaamKrygkorOm-te-infinitiefkonstruksieHokkieTandbederfKapitalismeTaalHulpwerkwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PseudowetenskapEkonomiese kwessies in Suid-Afrika🡆 More