Akteur, Gebore 1959 Brad Johnson: Amerikaanse akteur

Brad Johnson (24 Oktober 1959 – 18 Februarie 2022) was 'n Amerikaanse rolprentakteur.

Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Always (1989), Philadelphia Experiment II (1993), en Left Behind III: World at War (2005), en in die televisiereeks Ned Blessing: The Story of My Life and Times (1993).

Brad Johnson
Geboorte 24 Oktober 1959
Tucson, Arizona, Verenigde State
Sterfte 18 Februarie 2022 (op 62)
Fort Worth, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 10
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1989–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1989: Always
  • 1989: Nam Angels
  • 1991: Flight of the Intruder
  • 1993: Philadelphia Experiment II
  • 1995: Dominion
  • 1996: Lone Justice: Showdown at Plum Creek
  • 2000: Across the Line
  • 2001: Blind Obsession
  • 2002: Left Behind II: Tribulation Force
  • 2004: No Regrets
  • 2005: Left Behind III: World at War
  • 2015: Nail 32

Televisiereekse

  • 1993: Ned Blessing: The Story of My Life and Times
  • 1995: Courthouse
  • 1997: Soldier of Fortune, Inc.

Televisierolprente

  • 1992: An American Story
  • 1994: The Birds II: Land's End
  • 1994: Cries Unheard: The Donna Yaklich Story
  • 1995: Siringo
  • 1997: Soldier of Fortune
  • 1999: Silk Hope
  • 2001: Destiny
  • 2003: Riverworld
  • 2003: Alaska
  • 2005: Alien Siege
  • 2008: Copperhead

Video's

  • 2000: Left Behind: The Movie
  • 2002: The Making of 'Left Behind II: Tribulation Force'
  • 2005: Wild Things: Diamonds in the Rough
  • 2007: Supergator
  • 2007: Safe Harbour

Eksterne skakels

Tags:

Akteur, Gebore 1959 Brad Johnson FilmografieAkteur, Gebore 1959 Brad Johnson Eksterne skakelsAkteur, Gebore 1959 Brad Johnson18 Februarie1959202224 OktoberAkteurVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Swart nasionalismeAfrikaanse naguilLys van bekende Suid-AfrikanersStruktuur van die AardeVrouWiskundige terminologieCradock-4Volksrepubliek ChinaTrekarbeidEngelsKokerboomGrondwetNederduitse Gereformeerde KerkJodeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGoudVerkragtingAsiëSuider-AfrikaVarkgriepOntbossingVersamelnaamSuid-Afrikaanse randNieuwoudtvilleIslamMaatskaplike verantwoordelikheidKinderregteGautengNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGloeilampArmoedeDachshundVaalrivierKlimaatveranderingMonopolieGriekse teaterInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandCristiano RonaldoKlitorisMaroela MediaAkroniemBloeddrukBrongitisMoedersdagNic de JagerDigvormKoos BekkerVigsAluminiumLiewe HeksieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKapitaal (ekonomie)EiffeltoringKaartVraag en aanbodUniversele Verklaring van MenseregteLionel PetersonBorskankerSeksuele stimulasieAfrikanersNazi-DuitslandOlifantAanhalingstekensVersoeningsdagElana AfrikaNasionalismeLys van Afrikaanse rolprenteMartin Luther King jr.Seksuele opwekkingKunsmatige intelligensieOnse VaderHemelvaartLys van Suid-Afrikaanse kunstenaars🡆 More