Boesmanshoekpas

Die Boesmanshoekpas is 'n bergpas op die ondergeskikte geteerde R397-pad tussen Molteno en Sterkstroom.

Die pas is 10 km noordwes van Sterkstroom en gaan tussen die Bamboesberg en Stormberg deur. Hierdie roete word ook deur die spoorlyn gevolg. Die pas bereik sy hoogste punt op 1707 m bo seespieël en dit het 'n maksimumhelling van 1:10.

Boesmanshoekpas is in Oos-Kaap
Boesmanshoekpas
Boesmanshoekpas
Ligging van die Boesmanshoekpas in die Oos-Kaap.

Sien ook

26°28′54.22″O / 31.4961278°S 26.4817278°O / -31.4961278; 26.4817278

Tags:

BamboesbergBergpasMoltenoR397 (Suid-Afrika)SeespieëlSterkstroomStormberg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suider-AfrikaApostoliese GeloofsendingElon MuskKernkragKlimaatveranderingDrinkwatervoorsieningSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePinksterKoperOligopolieSwartrenosterKunsTswanaJesus van NasaretSelfbeeldVersamelnaamAlkoholismeAardbewingDoziNasiebouOnderwerp (taalkunde)AngolaAfrikaanse naguilEreksieDiepaartrombosePenisDiarreeHaasAfrikanersEkonomie van Suid-AfrikaGalileo GalileiKitaarSwangerskapThomas EdisonOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHeidelberg, GautengAardverwarmingMarie AntoinetteMenseregtedagStollingsgesteenteBeeldspraakBetonHoofstadMag (sosiale wetenskappe)VoortrekkersSkildklierMiltMantisNatuurbewaringLongontstekingVaginale kankerLys van Griekse mitologiese figureSkaapXHTMLDurbanFrankrykVoëlSpysverteringstelselVaalrivierSowjetunieIngenieursweseNatriumHulpwerkwoordGalblaasBysteekWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRuan PienaarKlereMenseregteHernubare energieBolandse aardbewing van 1969SeksLeestekenAntjie KrogVolksrepubliek ChinaGroot-VisrivierSelfmoordKapitaal (ekonomie)🡆 More