Barbapapa

Barbapapa is die titelkarakter en naam van die spesie van die genoemde karakter, van 'n reeks kinderboeke wat in die 1970's geskryf is deur die Franse argitektuurstudent Anette Tison en die Amerikaanse biologieleraar Talus Taylor, woonagtig in Parys, Frankryk.

Die eerste boek het in 1970 in Frans verskyn (barbe à papa is Frans vir spookasem of kan letterlik vertaal word as "papa se baard") en is later in meer as 30 tale vertaal.

Barbapapa
Ook bekend as as Les barbapapa
Barbapapa Sekai o Mawaru
Genre Animasiefliek
Komponis(te) Henk van der Velde
Oorsprong Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Japan Japan
Taal 30
Aantal seisoene 3
Aantal episodes 150
Produksie
Vervaardiger(s) Askania Media Filmproduktion
Looptydperk 5 minute
Uitsending
Eerste lopie 1974–1999
Webskakels
Amptelike webwerf

Karakters

Die hoofkarakters

  • Barbapapa: die protagonis. Hy is pienk en meestal peervormig.
  • Barbamama: die vrou van Barbapapa. Sy is swart van kleur. Hulle het saam 7 kinders elk met sy eie kleur:
    • Barbabee is 'n geel seun en hou van diere en kan met hulle kommunikeer.
    • Barbalala is 'n groen meisie en hou van musiek.
    • Barbabientje is 'n oranje meisie en hou van boeke en teater.
    • Barbabob is 'n swart harige seun en hou van kuns.
    • Barbabella is 'n pers meisie en hou van skoonheid.
    • Barbabenno is 'n blou seun en hou van wetenskap en tegniek.
    • Barbaborre is 'n rooi seun en hou van krag en heldedom.

Bykomende karakters

  • Michiel is die seun in wie se tuin die Barbapapas gebore is.
  • Annabel is die sus van Michiel. Die twee speel graag met die Barbapapas.
  • Lolita is 'n swart-wit gevlekte, stout hondjie wat in die laaste reeks sy verskyning maak.

Alternatiewe titels

Titels vir Barbapapa in ander tale:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Barbapapa KaraktersBarbapapa Alternatiewe titelsBarbapapa VerwysingsBarbapapa Eksterne skakelsBarbapapaFrankrykFransParysSpookasem

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GqeberhaPaulus van TarsusPalmsondagSpinnekopLesbiërVingerseksMikroörganismeWamelJesus van NasaretMaliTrappe van vergelykingVennootskapAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKontinentReënspinnekopBisAfkappingstekenGoeie VrydagKorrupsieAfrikaansYsterSuid-Afrikaanse InkomstediensKambodjaLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaDie Real Housewives van PretoriaSpanjeSuid-Afrikaanse WeermagSoweto-opstandFrankfurt SkoolHoofpynDoodKindermishandelingHeilige geskrifteGroepsdrukPlantBorskankerTerence CooperKunsmatige intelligensieAardverwarmingNG gemeente KerkenbergKameeldoringAnusDie Real Housewives van die WynlandeEmosieNederlandsIndustriële RevolusieMiddelburg-broodboomLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaTheuns JordaanLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRomeinse syfersOntwerpGoogleMenslike seksuele gedragWaterpokkiesSkipVrouPreseminale vloeistofSpelerposisies in rugbyApartheidTaalPiet van der MerweSimon PetrusArmoedeMenstruasieSeksspeeldingLys van lande volgens bevolkingGeorgeIndo-Europese taleSuikersiekteLidwoordSeksuele stimulasieLiewe Heksie🡆 More