Groendoring

Die Groendoring (Balanites maughamii) is 'n beskermde boom in Suid-Afrika en die grootste in sy genus.

Die spesie in inheems in Caprivistrook in Namibië, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die boom inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga.

Groendoring
Groendoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Zygophyllales
Familie: Zygophyllaceae
Genus: Balanites
Spesie:
B. maughamii
Binomiale naam
Balanites maughamii
Sprague, (1913)

Die boom groei in bosveld- en droë woudareas in warm, laagliggende gebiede noord van Durban tot in Beira, in die binneland in Limpopo en die suide van Zimbabwe asook die Zambeziriviervallei. Die boom staan in Zoeloe bekend as Ugobandlovu en in Engels, Torchwood.

Groendoring, 'n gemeenskap net buite Asab in die suide van Namibië is na die boom vernoem.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiskriminasieSeksismeSonja HerholdtSout (chemiese stof)Wapen van Suid-AfrikaDaggaBurgerregteFluoorHeuningbyBevolkingVraag en aanbodOu Apostoliese KerkHondDeon GrootEkologieWortelEngelsPoësieAnale kankerKalsiumNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJuraNazi-DuitslandTaalPlastiekWet op Bantoe-onderwysGemeenskapsorganisasieHerpes simplexConsolidated B-24 LiberatorVersamelnaamOrtopedieNedersettingTweede VryheidsoorlogOrale seksBraaiKaliumElektrisiteitKrimpvarkieMag (sosiale wetenskappe)Rooms-Katolieke KerkVoornaamwoordLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOntdekking van die chemiese elementeByKewerCeresAngina pectorisLewerSlag van BloedrivierAntjie SomersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994NiersteenLaeveldMiltRugbyCurly HowardGreen PornoKlein gekolde katHernubare energieMoedersdagReënPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaStadBreedtegraadNarkoseTrigeminale neuralgieKlitorisBetonVulkaanNieuwoudtvilleVersoeningsdagEllipstekenVoortrekkermonumentSkoenlapperSwangerskapAardbewing🡆 More