Auguste En Louis Lumière

Die Lumière-broers (Frans ), Auguste Marie Louis Nicolas (19 Oktober 1862, Besançon, Frankryk – 10 April 1954, Lyon) en Louis Jean (5 Oktober 1864, Besançon, Frankryk – 6 Junie 1948, Bandol), was Franse sakemanne en filmpioniers.

Met die uitvinding van die cinématographe, die wêreld se eerste projeksieapparaat, word hulle van die grondleggers van kinematografie. Louis Lumière word ook dikwels as "die vader van die kinema" beskryf.

Auguste en Louis Lumière
Auguste En Louis Lumière
Die Lumière-broers
Gebore
Auguste Marie Louis Nicolas Lumière
Louis Jean Lumière

Auguste: 19 Oktober 1862
Louis: 5 Oktober 1864
SterfAuguste: 10 April 1954 (op 91)
Louis: 6 Junie 1948 (op 83)
Auguste: Lyon, Frankryk
Louis: Bandol, Frankryk
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
Beroepsakemanne en filmpioniers
Ouer(s)Claude-Antoine Lumière (1840–1910)
Auguste En Louis Lumière
Hul huis in Lyon, Frankryk, is nou die Institut Lumière museum.

In 1895 vertoon die Lumière-broers vir die eerste keer bewegende prente aan 'n betalende gehoor.

Eksterne skakels

Tags:

10 April1862186419 Oktober194819545 Oktober6 JunieBesançonFrankrykFransLyon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SenegalProteaBlourokkeSmall HandsCleopatra VIIPeach van PletzenLys van landeOorstromingDonkieGoudStamlose broodboomAustraliëCarike KeuzenkampLys van Kaapstad se voorstedeBreinRugbyKlinkerGriepAfrikaanse taalleerAnale seksSprokieEben EtzebethErfenisNasiebouDistrik SesLeonardo da VinciNelson MandelaKoppeltekenWikibooksEmfiseemLondenBruto binnelandse produkDansStaalSendelingposisieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSuikersiekteWoordeboekXhosaPaarl GimnasiumKaartKrimpvarkieApple II-reeksKatGetalRatelKindermishandelingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaJacques LootsBoelieryEkonomiese sektorNomina sacraJavaScriptIslamitiese mitologieIhramNederduitse Gereformeerde KerkHondPersentasieKoorsPseudowetenskapNasionale VrouedagSenuweestelselStedelike hitte-eilandDurbanChatGPTPrimêre sektor van die ekonomieRuslandMuishondZoeloeSekondêre sektor van die ekonomieVoorsetselAfkappingstekenBeëdigde verklaringChemiese verbinding🡆 More