Atoomfisika

Atoomfisika is die veld van fisika waarin die atoom bestudeer word as ’n geïsoleerde stelsel van elektrone en ’n atoomkern.

Dit behels hoofsaaklik die rangskikking van elektrone om die kern en die prosesse waardeur dié rangskikking verander. Dit gaan oor ione en neutrale atome en, tensy andersins gemeld word, kan aanvaar word die term "atoom" sluit ione in.

Daarteenoor gaan kernfisika slegs oor die atoomkern self.

Tags:

AtoomAtoomkernElektronFisikaIoon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Henri MoissanBloemhofdamAfrikaanse taalleerKolitisErns GrundlingKen StarrLourierblaarAustraliëHoofstadCencio SavelliIndiëJohan DegenaarAkupunktuurKroonprinses van DenemarkeKunsmatige intelligensieKinkhoesMaria MagdalenaHidroponikaBorsteSt. LuciaAfrikaanse naguilAngina pectorisNederlandsNoordwes-UniversiteitWikiLeaksJada FireVierkleurDigvormKlein-KarooJohann RossouwKunsLys van Afrikaanse televisiereekseSpanjeFriedrich SchleiermacherTheuns JordaanSkrikkeljaarOnse VaderAAlcatraz-eilandJoaquin PhoenixMin ShawKoos BekkerLetterlike en figuurlike taalgebruikLeeuBeeldspraakVolstruisWikiKwartêrRumatoïede artritisMachu PicchuSamuel Bankman-FriedKijifMenseregtedagEwenaarSaccharomyces cerevisiaeLangste woordJodeGeboorteParysDansCleopatra VIIGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSaldoAppelblaarKliniese depressieDoziRigtersSuid-AfrikaN.P. van Wyk LouwRuslandSwahiliSonsverduisteringInterlingueJacques Loots🡆 More