Aspalathus Stricticlada: Plantspesie

Aspalathus stricticlada is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos-plantegroei. Dit kom van Malmesbury tot by Vredenburg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2064 km² en daar is drie subspesies. Die spesie het egter reeds van sy habitat afgestaan aan kus en voorstedelike ontwikkeling en die bedreiging bestaan steeds. Die plant se populasie getalle daal.

Aspalathus stricticlada
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. stricticlada
Binomiale naam
Aspalathus stricticlada
(R.Dahlgren) R.Dahlgren, (1988)
Sinonieme
  • Aspalathus cuspidata subsp. stricticlada R.Dahlgren

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lettergreep1 HenogSlag van Cuito CuanavaleTweede VryheidsoorlogHoofpynNomina sacraChinese Grand PrixLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSirkusVigsWes-AfrikaResensieDramaGeelhoutPuberteitTennisRugbyPolitieke partyWielWinterTamatieTydsoneHannes van WykKokerboomLys van Kaapstad se voorstedeShine4ToepassingsagtewareWet op Bantoe-onderwysDesmond TutuOlifantDroogteWaterkringloopKatjieTreinMeervoudImpakte van toerismeIslamitiese mitologieEjakulasieTaalJakarandaHidroulikaWaterbesoedelingNederlandBernice WestVerstedelikingNarsismeGriekse teaterRepubliek VenesiëPoleSebraKoorsDansSoogdierSpelerposisies in rugbyMuisvoëlLongontstekingMonopolieLGoogle2001WatersuiweringDie GelofteOrtopedieSonnestelselItaliëTarentalePornografiese akteurReg tot ‘n gesonde omgewingGoeie VrydagPrimêre sektor van die ekonomieVarkLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHeks van HexrivierCarike KeuzenkampStaalMisdaadSterrekundeMikroskoop🡆 More