Arnt Leonard Thesen

Arnt Leonard Thesen (1816 - 1875) en sy familie het in 1869 uit Noorweë in Suid-Afrika aangekom met 'n skoener, die Albatros.

Na die noodlot hulle getref het, het hulle in Knysna gevestig geraak; hulle eindbestemming was aanvanklik Nieu-Seeland. Hy het 'n maatskappy Thesen & Co gestig en gou welvarend geraak deur sy houtverwerkings en skeepsbou bedrywighede. Die houtverwerkingsaanleg was op Thesen-eiland in die strandmeer gevestig. Hy het ook 'n skeepredey bedryf wat in 1921 aan die Houston-redery verkoop het. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die skeepbou-aanleg 34m motorbote en 600 ander kleiner vaartuie vir die Britse Vloot gebou. Die seiljagte Voortrekker en Albatros II is ook hier gebou. Beide het deelgeneem aan die Kaap-na-Rio seiljag vaart. Die Albatros II het in 1971 die wedvaart op voorgee gewen onder beheer van John Goodwin. Die maatskappy Thesen & Co is in 1974 verkoop aan 'n Johannesburgse maatskappy. Sy dogter, Blanka, was Francis William Reitz, president van die Oranje-Vrystaat se eerste vrou.

Bronne

Tags:

1816186918751971Britse VlootFrancis William ReitzKaap-na-RioKnysnaNieu-SeelandNoorweëOranje-VrystaatSkoenerSuid-AfrikaTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPersSwaziPeriodieke tabelNierToringMetafoorSlag van Cuito CuanavaleBeaufortskaalDonkieWoestynToerismeRuimteN.P. van Wyk LouwBerillium24 AprilBateLys van Joodse feeste en herdenkingsSelfieNoord-KaapDundermVratDuitse maselsOnderhandelinge om apartheid te beëindigKarpaletonnelsindroomMenslike seksuele gedragFiela se kindAngolaHartaanvalApartheidWeer (meteorologie)Lys van veltoestandeElektroniese of digitale mediaSosiale mediaBraaiSias ReineckeGevolge van aardverwarming op oseaneKoperEllipstekenAfvalbestuurOntdekking van goud in Suid-AfrikaSharpeville-slagtingMikro-ekonomieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKoolstofAprilInsekSamestellende afleidingMangelontstekingLeestekenLetsiteleWolkGloeilampMarsKrieketBTWGreta ThunbergGewone luislangTussenwerpselReënOrale seksBalletAborsie in Suid-AfrikaTsoenamiProstaatkankerUitwerking van klimaatsveranderingConsolidated B-24 LiberatorTrigeminale neuralgieKonflik (proses)GasLimfvatstelselMateriaalOrgasmeViëtnamHeupAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid🡆 More