Apuaanse Alpe

Apuaanse Alpe

Vlag van Italië Italië


Maak deel uit van die
Apennyne-bergreeks


Ligging
Administratiewe streek Toskane


Ligging in Italië

Apuaanse Alpe


Hoogste bergpiek

Apuaanse Alpe

Monte Pisanino (1 946 m)

Die Apuaanse Alpe (Italiaans: Alpi Apuane) is 'n bergreeks in die noordweste van die Italiaanse administratiewe streek Toskane, geleë tussen die stede Lucca en La Spezia. Dikwels word die Apuaanse Alpe as die aantreklikste berggebied in Toskane beskryf, maar dit is die marmergroewe van Carrara waaraan die reeks sy bekendheid te danke het.

Ondanks sy naam maak die gebergte nie deel uit van die magtige Alpereeks verder noordwaarts nie. Geologies word dit by die Apennyne-bergreeks gereken, terwyl sy naam van 'n antieke Liguriese stam afgelei is, die Apuane.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkoolFanie ViljoenStam (taalkunde)Ingrid JonkerRivierErektiele disfunksieNeurenberg-verhoreGeografie van Suid-AfrikaSoortnaamOrthopteraBosvarkSuiwelprodukLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSuikersiekteKweekhuiseffekXenofobieDelftGawes van die Heilige GeesMusiekteaterDieremishandelingVarkgriepGoogleVoornaamwoordYsterMeningsverskil oor aardverwarmingGordelroosAnilingusSportKragopwekkingLys van Afrikaanse skrywersLetterkundeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNag van die lang messeElizabeth II van die Verenigde KoninkrykHomofoonVaste stofNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaToestand van materieGewone breukeLys van nedersettings in Suid-AfrikaMobutu Sese SekoOsoonlaagSeksRookgewoonteOpenbare betrekkingeBlesbokspruit (Gauteng, lat -26,60, long 28,29)KunselementeMateriaalOrgasmeStereotipeOnderhoudAustraliëInfrastruktuurSonnestelselKunsmatige algemene intelligensieLys van elemente volgens simboolLieweheersbesieSkilpadMagnesiumTemperatuurMaagWêreld- Ekonomiese ForumSilwerTuberkuloseHuisvliegMuishondNarsistiese persoonlikheidsteuringEmosieGasRekenkundige ryLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSpysverteringstelselMaselsJeugdagLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBeaufortskaal🡆 More