Amos Masondo

Nkosiyakhe Amos Masondo (gebore op 21 April 1953) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) is, 'n amp wat hy sedert 23 Mei 2019 beklee.

Hy het 'n afgevaardigde op dieselfde dag geword en verteenwoordig Gauteng. Hy was voorheen 'n LP in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika van 2014 tot 2019. Masondo was ook die eerste burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit van 2000 tot 2011. Hy is 'n lid van die regerende African National Congress (ANC).

Amos Masondo
Amos Masondo
Masondo in 2006

Ampsbekleër
Termynaanvang
23 Mei 2019
Vise Sylvia Lucas
Voorafgegaan deur Thandi Modise

Afgevaardigde van die Nasionale Raad van Provinsies
Ampsbekleër
Termynaanvang
23 Mei 2019

Ampstermyn
21 Mei 2014 – 7 Mei 2019

Ampstermyn
2000 – 2011
Voorafgegaan deur Amp gestig
Opgevolg deur Parks Tau

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 April 1953 (1953-04-21) (71 jaar oud)
Louwsburg
Politieke party African National Congress

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

African National CongressGautengNasionale Raad van ProvinsiesNasionale Vergadering van Suid-AfrikaStad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ontdekking van die chemiese elementeGroot GatRobbeneilandKarooApartheidWaterVaginaAfro-AmerikanersSteve HofmeyrAluminiumWaterstofProteaVulkanismeHeuningbyGrondwetVlekvrye staalVioolJeugdagAborsie in Suid-AfrikaHartaanvalBosvarkUniondaleWikimedia-stigtingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaIngenieurswese7de LaanAnrich HerbstVoornaamwoordJazzLimpopo (rivier)Gesonde dieetBipolêre gemoedsteuringXHTMLKommaTienie HollowayNederlandMateriaalSias ReineckeRookgewoontePampoentjiesElon MuskMiltAtoomJapanKolonoskopiePersentasieIrma SternSoweto-opstandEnsiklopedieNasionaal-SosialismeShakaPoesOntbossingPeriodieke tabelEkologieKunsmatige intelligensieByVersamelnaamEendbekdierOrale seksEkonomieHeks van HexrivierHondBeaufortskaalAfrikaanse woordelys en spelreëlsMagnetismeKontinentNasionale VrouedagPinksterByvoeglike naamwoordArmoedeSosiale media🡆 More