Parks Tau: Suid-Afrikaanse politikus

Mpho Franklyn Parks Tau is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die regerende African National Congress (ANC).

Hy was voorheen die adjunkminister van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede in die Suid-Afrikaanse regering, en 'n lid van die parlement. Tau was ook voorheen die burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit.

Parks Tau
Parks Tau
Tau in 2018

LUK vir Ekonomiese Ontwikkeling van Gauteng
Ampsbekleër
Termynaanvang
9 Desember 2020
Voorafgegaan deur Morakane Mosupyoe

Adjunkminister van Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede
Ampstermyn
30 Mei 2019 – 2 Desember 2020
President Cyril Ramaphosa
Minister Nkosazana Dlamini-Zuma
Voorafgegaan deur Andries Nel

Burgemeester van Johannesburg
Ampstermyn
26 Mei 2011 – 22 Augustus 2016
Voorafgegaan deur Amos Masondo
Opgevolg deur Herman Mashaba

Persoonlike besonderhede
Gebore Mpho Franklyn Parks Tau
6 Junie 1970 (1970-06-06) (53 jaar oud)
Orlando, Soweto
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Pilisiwe Twala-Tau
Kind(ers) 4

Op 2 Desember 2020 het die premier van Gauteng, David Makhura, Tau in sy kabinet aangestel as Lid van die Uitvoerende Komitee (LUK) vir Ekonomiese Ontwikkeling van Gauteng. Hy is op 9 Desember ingesweer.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

African National CongressBurgemeesterNasionale Vergadering van Suid-AfrikaStad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SoogdierTransgenderEdelsteenKaliforniumDanny TrejoTogoPiet ByleveldGenetiese manipulasieC (programmeertaal)Trigeminale neuralgieRoemeniëAntoinette KellermannLeestekenOlifantSC 04 Westfalia HerneKrieketGeweldBambi WoodsSelfstandige naamwoordPoësieMIV/vigs in Suid-AfrikaVerkleurmannetjieAfkortingIndiëVoedselkettingHolocaustWoudPankreasRockmusiekGetalMenstruasieChlorofilRooilipslangGeskiedenis van AfrikaAdolf HitlerBreingewasSelNazi-DuitslandGroblersdalKwitansieArendRod AlexanderWurmKewerWaterbesoedelingEierleierSimon PetrusBisAntonio GiovinazziSeksuele oriëntasieDieregeluideVetplantStikstofAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTuisbladSeksuele opwekkingWaterstofIron ManBakterieSI-stelselBorskankerTab ThackerMinki van der WesthuizenRanger 7LewerChatGPTKaartAgapantVrye toegangEstlandGewone breukePiet van der MerweNadia HilkerNedersettingDiensplig in Suid-AfrikaStandbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou)Dascha Polanco🡆 More