Orlando, Soweto

Orlando is die oudste township in Soweto, Gauteng.

Die township is in 1931 gestig en na Johannesburg se burgemeester Edwin Orlando Leake vernoem. Orlando is verdeel in Orlando-Oos en Orlando-Wes. Volgens die 2011-sensus het Orlando-Oos 68 210 inwoners en Orlando-Wes 40 603 inwoners.

Orlando
Township
Orlando is in Greater Johannesburg
Orlando
Orlando
Koördinate: 26°14′35″S 27°56′11″O / 26.24306°S 27.93639°O / -26.24306; 27.93639 27°56′11″O / 26.24306°S 27.93639°O / -26.24306; 27.93639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitJohannesburg
Oppervlak
 • Totaal10,01 km2 (3,86 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal108 813
 • Digtheid11 000/km2 (30 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

Verwysings

Tags:

BurgemeesterGautengJohannesburgSoweto

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anale kankerTrappe van vergelykingTradisionele literatuurDiarreeBrongitisKrokodilOnse VaderByeboerderyUniegebouVoorvoegselKrugerwildtuinDikdermIvan ZimmermannSamestellingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BesoedelingRuan PienaarPersByDonderstormPoësieIronieBergen-Belsen-konsentrasiekampPuberteitWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKragopwekkingOntbossingKankerMisdaadLongVleilandRooibokAt BothaKoolstofdioksiedDramaStilleweJaarMiddelmisbruikHennie MaasTatoeëermerkEskomWerkwoordGawes van die Heilige GeesSekondêre sektor van die ekonomieIntensiewe vormSokkerPaasfeesBiodiversiteitVerantwoordelikheidVerkleinwoordInternetOu Apostoliese KerkHamerkopAgtervoegselDemokratiese Republiek die KongoAkkedisWindkragTydLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMalariaGeestesgesondheidKliniese depressieWet op NaturellengrondNoordwesMaselsHoofstadTaylor SwiftBrugKlawers (speelkaarte)BloedvergiftigingPseudowetenskapSpysverteringstelselNederlandsMieliestronkAfrikaners🡆 More