Aloe Condyae: Plantspesie

Aloe condyae is 'n aalwyn wat endemies aan Mpumalanga is; dit kom in die berge suid van Barberton voor.

Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 5 km². Die plant word bedreig deur indringerplante. Die gebied waarin dit voorkom is omring deur denneboom plantasies en sade van die bome word deur die wind na die voorkomsgebied gedra.

Aloe condyae
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie:
A. condyae
Binomiale naam
Aloe condyae
van Jaarsv. & P.Nel, (2012)

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Theodore RooseveltTandbederfGeelslangOorkruipersArbitrasieSlag van die Goue SporeSkilpadMiddeleeueDesiré GardnerGordelroosWikiKolorektale kankerEkonomieBelgiëVoorhuidSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Suid-AfrikaanseKhanyi MbauSaldoChristiaan VI van DenemarkeMuskeljaatkatReënspinnekopBosnië-HerzegowinaGewone janfrederikRoemeensCobus RossouwTaetse HamersmaNamur (provinsie)Pous Celestinus IIIGeldEnsiemMonargie van die Verenigde KoninkrykPous Benedictus XIIIDuitsersThys die BosveldklongBernice WestOrgasmeWitbloedselSupersoniesAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueKoekie (rekenaarwetenskap)GipsDansPoleHidroponikaWiskundeLys van landeWes-SamoaZazakiChirurgieVoornaamwoordLys van hoërskole in die Wes-KaapSaaltennisGuineeTale in Suid-AfrikaHipertensieAngkor WatGurbanguly BerdimuhamedowSpringsPikkewynWes-AfrikaNiccolò MachiavelliRooiwaterFAK-sangbundelFukuokaGoogle MapsAfrikaanse naguilBreinvliesontstekingKwaZulu-NatalHaasRoekelose Dade🡆 More