All Citizens Party: Suid-Afrikaanse politieke party

All Citizens Party (ACP) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party met Dr Senathi Fisha as stigter en leier van die party.

Fisha, ‘n mediese dokter het suksesvol ‘n saak van diskriminasie teen swart mediese praktisyns deur mediese skemas gevoer, en besluit om die politiek te betree “... om die stem van gewone Suid-Afrikaners in die Parlement erken te kry.”

ACP gaan aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelneem.

Verwysings


Tags:

Politieke partySuid-Afrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunselementeDoelwitNaaktheidOostenrykse DuitsSowjetunieLys van elemente volgens simboolFiksieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van Afrikaanse digtersRuhan du ToitHindoeïsmeKameeldoringWaterpokkiesLys van kinderspeletjiesNederlandVormSagtewareAfrikanersLys van hoërskole in die Wes-KaapBakterieBritse RykAngina pectorisKwaggaZambezirivierButch en femmeMetaalTogoWoordsoortGoewerneurAnilingusPVoornaamwoordQBrandon SklenarKaapse AfrikaansWiskundige terminologieBeesDie Real Housewives van die WynlandeDiarreeToyota QuantumJan BlohmRockmusiekLeeuAlkoholismePiet ByleveldTweede WêreldoorlogAfrikaanse TaalmonumentGeelsugAAustraliëGemeenskapsorganisasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteLys van landeLipblommePuberteitGewone luislangGroepsdrukWetenskaplike notasieHartversakingHepatitis BTutsiMicrosoft OfficeRanger 7Media (kommunikasie)Harry StylesLeon KrugerVachellia tenuispinaMetafoorSamestellende afleidingNagapieHentaiEpilepsieKarpaletonnelsindroomPaulus van TarsusSkaak🡆 More