Die Afrikaanse vleivalk (Circus ranivorus) - ook bekend as die Afrikaanse paddavreter - is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, die kus van Mosambiek, noord Botswana en sentraal Zimbabwe.
Die voël is 44 – 50 cm groot, weeg 360 - 680 g met 'n vlerkspan van 1.0 - 1.2 meter. In Engels staan die voël bekend as African marsh harrier.
Afrikaanse vleivalk | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Circus |
Spesie: | C. ranivorus |
Binomiale naam | |
Circus ranivorus Daudin, 1800 | |
Algemene verspreidingsgebied van die Afrikaanse vleivalk |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Afrikaanse vleivalk, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.