African Heart Congress: Suid-Afrikaanse politieke party

African Heart Congress (AHC) is in Maart 2020 deur Moloko Mpolobosho in Ivory Park gestig.

Die party is in Maart 2021 Maart geregistreer en het deelgeneem aan plaaslike verkiesings sonder om enige setels te wen. Die AHC gaan aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelneem.

Party beleid

  • Suid-Afrika moet daarna streef om ’n beter land te wees waar mense se potensiaal om te floreer gegrond is op hul vindingrykheid en harde werk, en nie die ouderdomsbeperking en kleur nie.
  • Terwyl ons streef na nie-rassige Suid-Afrika, erken ons dat daar na 26 jaar van demokrasie 'n sterk korrelasie tussen ras en sosio-ekonomiese aansien bestaan.
  • Ons kan nie voorgee dat ras nie 'n primêre bepaler van die vooruitsigte van baie Suid-Afrikaners is nie. Ons moet as een optree om hierdie historiese ongelykheid aan te spreek.
  • Ons moet aksie neem om die siklus van ongelykheid te breek en werklike en substantiewe beleid te implementeer wat daarop gemik is om gelykheid van geleenthede te verbeter, nie gelykheid van uitkoms nie.

Verwysings


Tags:

Ivory ParkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

The SimpsonsEpilepsieGordelroosSeksuele stimulasieSuikersiekteCobus RossouwRina HugoSponsdierAfrican People's MovementGodLFredi NestBangladesjTafelbergWaldemar SchultzRobbeneilandMaria MagdalenaUtahLeeuPikkewynFraktuurP. RamleePousXhosaNeroTsjeggo-SlowakyeKameeldoringKrieketJodeAardbewingDroomSeeVatikaanstadBorskankerBulgaryeInnes en Franna BenadéRJ-telefoonpropMuishondGabriëlMaanDuitse maselsSteenkool in Suid-AfrikaPous Benedictus XIIINederlandse WikipediaVermaakNierSpelerposisies in rugbyHomoArgeologieEngelse nasionale sokkerspanAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJoaquin PhoenixKroonprinses van DenemarkeThys die BosveldklongMaroela MediaBergskilpadVersamelnaamTierboskatProstaatkankerSluipmoordBolsjewisMachu PicchuAntarktikaOrale seksBoer Soek 'n VrouAbrahamitiese geloweVaginale kankerViëtnamoorlog8 AprilVoortrekkermonumentLouis Trichardt, LimpopoEwenaarVierkleurGuangdongPankreasMenstruasieBorsjt🡆 More