Abodrite

Die Abodrite (dikwels ook Abotrite, Obotrite, Obodrite, Bodrisiër) was 'n Middeleeuse Elbslawiese stamgroep ('n ondergroep van die Wes-Slawe) wat die gebied van die huidige Mecklenburg en Holstein in Noord- en Noordoos-Duitsland bewoon het.

Die naam beteken "nakomelinge van Obodr, die baie waaksame".

Abodrite
Die stamgebied van die Abodrite in die Billungiese Mark

Liubice (tans Lübeck), 'n ou nedersetting rondom 'n kasteel by die monding van die Schwartau- in die Trave-rivier, het tydelik as regeringsetel van Abodrite-heersers uit die Nakonide-dinastie gedien.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aborsie in Suid-AfrikaAB de VilliersWoordsoortTsoenamiCradock-4WitbloedselBruin huisslangByStadNagmaalKrimpvarkieVerkragtingDokterProstaatkankerGewone breukeAkroniemSlag van BloedrivierMisdaadChemiese elementGasDysselsdorpBosvarkSelfmoordOrgasmeLys van Afrikaanse rolprenteUnited Democratic FrontAnale kankerJavaScriptRacheltjie de BeerPeriodieke tabelSonnestelselGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNarsistiese persoonlikheidsteuringBreinvliesontstekingBloukraanvoëlVlieënde HollanderGeelslangAnale seksJohann de LangeGreen PornoLys van veltoestandeCorioliskragRegverdige handelMickey MuisBerilliumVisJuraJapanVraag en aanbodRooms-Katolieke KerkNelson MandelaAardedagVarkgriepOlimpiese SomerspeleSuikersiekteEben EtzebethWoestynHerpes simplexTropiese sikloonJohn Brown (aktivis)Nasionaal-SosialismeBiodiversiteitKoos du PlessisSkoolFrankrykKommaMenseregteKorrupsieSikloonMaatskaplike verantwoordelikheidSterHoofkarakterRivierSamestellingVrouSokker🡆 More