Abednego

Abednego (Abed-Nego = kneg van Nebo) is die Babiloniese naam wat Daniël se vriend Asarja van die owerste van koning Nebukadnesar se hofdienaars ontvang het.

Nebo was die god van Borsippa - die Babiloniese god van skryfkuns, van handel en verkeer, en van die sterrewiggelaars. Sy planeet is Mercurius.

Verwysings in die Bybel

Daniel 1: 7, Daniel 2: 49, Daniel 3: 12-20

Literatuur

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

Tags:

AsarjaDaniëlMercuriusNebukadnésar I

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Consolidated B-24 LiberatorGestremdheidBosluisbytkoorsViëtnamoorlogSelfoonMilaanLys van nedersettings in Suid-AfrikaHemelvaartsdagKoos du PlessisErfenisdag (Suid-Afrika)N.P. van Wyk LouwRookgewoonteArabies-Israeliese konflikVryheidsdagDolfynAntieke EgiptePaasfeesDiepaartrombosePampoentjiesAuschwitz-konsentrasiekampJan van RiebeeckVleilandMisdaadromanGholfKersfeesWaterkringloopHoofkarakterWikimedia-stigtingGawes van die Heilige GeesDramaNatuurlike hulpbronNeptunusSpringbokBelastingWapen van Suid-AfrikaSuikerbekkiesEmfiseemAfkortingWerkersdagAngolese BurgeroorlogPornografiese subgenresAfrikaansAntjie SomersNag van die lang messeCheslin KolbeArgitektuurWebwerfDoziRooibloedselGeweldMobutu Sese SekoTropiese sikloonLys van woestyneBurgerregteg8ftoHokkieVierde Industriële RevolusieBrongitisWortelkanaalKalahariArmoedeverligtingDaggaRymMoslemKommunikasieSwitserlandSteenkool in Suid-AfrikaSpelerposisies in rugbyLeonardo da VinciSeksuele stimulasieMantisPomeloWatersuiweringDieregeluideBeeldspraakLemoenOnderwysSteenkool🡆 More