Abdullah Adams

Abdullah Adams (1908?-2001) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat in 1939, gedurende die apartheidsjare, die bruin Springbokspan verteenwoordig het.

Tussen 1928 en 1948 het hy vir die Westelike Provinsie (WP) se span vir bruin spelers uitgedraf. In 1946 en 1947 was hy die spankaptein. Tydens die WP Rugbyvoetbalunie se eeufeesviering in 1986 is hy as die beste haker en kaptein in die eerste 100 jaar van die unie se bestaan aangewys. Adams was van 1950 tot 1976 die hoof van die Rahmaniyah-laerskool in Kaapstad. Die posisie het aan hom die bynaam van "meneer" besorg.

Abdullah Adams Rugbyportaal
Bynaam Meneer
Geboortedatum ~1908
Sterftedatum 2001
Beroep Skoolhoof
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Haker
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Roslyns

Verwysings

Tags:

ApartheidHakerKaapstadKaptein (sport)RugbySuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cristiano RonaldoSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRacheltjie de BeerBreinvliesontstekingMaagsweerElektrodeHeelgetalTienerGeskiedenis van kindermishandelingSlag van BloedrivierGrondwet van Suid-AfrikaDroomHeupvervangingNatuurlike hulpbronChromatografieLoodSinkMaagBrandmondsindroomCradock-4KopieregKlereHector PietersonApokriewe boekeSuid-SothoAssonansieVergelykings (taalkunde)Afleiding (taalkunde)C.J. LangenhovenGasEerste WêreldoorlogSpinnekopGeskiedenis van AfrikaansHindoeïsmeRina HugoHeks van HexrivierBesoedelingAvbobErfenishulpbronErfenisdag (Suid-Afrika)Byvoeglike naamwoordIntensiewe vormXenofobie in Suid-AfrikaBedreigde spesieBywoordBlack SashCorioliskragGriekwa-AfrikaansHokkieKoorsMonopolieMetaalPersSean CombsAmhariesFrankrykBerghaanGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogBeurtkragInstagramOranjerivierKommunikasieOligopolieWaterGeweldDiepaartromboseAfrikaansFotoRivierLika BerningDoelwitVaginale kankerVryheidsdagXhosaNier🡆 More