78Ste Golden Globe-Toekenningsaand

Die 78ste Golden Globe-toekenningsaand vir die beste rolprente en televisieprogramme van 2020 en vroeg in 2021, soos deur die Hollywood Foreign Press Association gekies, is op 28 Februarie 2021 in The Rainbow Room, Manhattan, New York, en The Beverly Hilton Beverly Hills, Kalifornië, gehou – byna twee maande later as wat aanvanklik beplan is weens die uitwerking van Covid-19.

Daarmee is die tydperk waarin rolprente in aanmerking kon kom tot 28 Februarie uitgestel. Tina Fey en Amy Poehler was die aanbieders.

 78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 78ste Golden Globe-aand 

Datum 28 Februarie 2021
Plek The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië;
The Rainbow Room, Manhattan, New York
Aanbieder Tina Fey
Amy Poehler
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Nomadland (drama);
Borat Subsequent Moviefilm (komedie of musiekspel)
TV-reeks  The Crown (drama);
Schitt's Creek (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  The Queen's Gambit
Meeste pryse  The Crown (4)
Meeste benoemings  The Crown, Mank (6)

Die benoemdes is op 3 Februarie 2021 aangekondig. Jane Fonda en Norman Lear is aangekondig as die wenners van onderskeidelik die Cecil B. DeMille-prys en die Carol Burnett-prys.

The Crown het die meeste pryse (vier) gewen, insluitende vir beste TV-dramareeks. Schitt's Creek en The Queen's Gambit het twee pryse elk gewen, met Schitt's Creek wat die beste komedie- of musiekspelreeks en The Queen's Gambit wat die beste minireeks of TV-prent was. Die rolprente Borat Subsequent Moviefilm, Nomadland en Soul het twee pryse elk ontvang, met Nomadland wat die beste drama en Borat Subsequent Moviefilm wat die beste komedie of musiekspel was.

Wenners en benoemdes

78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Chadwick Boseman
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Andra Day
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Sacha Baron Cohen
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Rosamund Pike
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Daniel Kaluuya
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Jodie Foster
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Josh O'Connor
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Jason Sudeikis
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Catherine O'Hara
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Mark Ruffalo
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Anya Taylor-Joy
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
John Boyega
78Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Gillian Anderson

Die wenners word eerste en in vet druk genoem, gevolg deur die ander benoemdes.

Rolprente

    Beste drama
  • Nomadland
    • The Father
    • Mank
    • Promising Young Woman
    • The Trial of the Chicago 7
    Beste komedie of musiekspel
  • Borat Subsequent Moviefilm
    • Hamilton
    • Music
    • Palm Springs
    • The Prom
    Beste akteur in ’n drama
    Beste aktrise in ’n drama
  • Andra Day – The United States vs. Billie Holiday as Billie Holiday
    Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
    Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
    Beste manlike byspeler
    Beste vroulike byspeler
    Beste regisseur
  • Chloé Zhao – Nomadland
    • Emerald Fennell – Promising Young Woman
    • David Fincher – Mank
    • Regina King – One Night in Miami...
    • Aaron Sorkin – The Trial of the Chicago 7
    Beste draaiboek
  • Aaron Sorkin – The Trial of the Chicago 7
    • Emerald Fennell – Promising Young Woman
    • Jack Fincher – Mank
    • Christopher Hampton, Florian Zeller – The Father
    • Chloé Zhao – Nomadland
    Beste oorspronklike musiek
  • Jon Batiste, Trent Reznor, Atticus Ross – Soul
    • Alexandre Desplat – The Midnight Sky
    • Ludwig Göransson – Tenet
    • James Newton Howard – News of the World
    • Trent Reznor and Atticus Ross – Mank
    Beste oorspronklike liedjie
  • "Io sì (Seen)" (Niccolò Agliardi, Laura Pausini, Diane Warren) – The Life Ahead
    • "Fight for You" (D'Mile, H.E.R., Tiara Thomas) – Judas and the Black Messiah
    • "Hear My Voice" (Celeste, Daniel Pemberton) – The Trial of the Chicago 7
    • "Speak Now" (Sam Ashworth, Leslie Odom Jr.) – One Night in Miami...
    • "Tigress & Tweed" (Andra Day, Raphael Saadiq) – The United States vs. Billie Holiday
    Beste animasieprent
  • Soul
    • The Croods: A New Age
    • Onward
    • Over the Moon
    • Wolfwalkers
    Beste buitelandse prent

Televisie

    Beste dramareeks
  • The Crown (Netflix)
    • Lovecraft Country (HBO)
    • The Mandalorian (Disney+)
    • Ozark (Netflix)
    • Ratched (Netflix)
    Beste komedie- of musiekspelreeks
  • Schitt's Creek (Pop TV)
    • Emily in Paris (Netflix)
    • The Flight Attendant (HBO Max)
    • The Great (Hulu)
    • Ted Lasso (Apple TV+)
    Beste akteur in ’n drama
    Beste aktrise in ’n drama
    Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
    Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
    Beste minireeks of TV-prent
  • The Queen's Gambit (Netflix)
    • Normal People (Hulu)
    • Small Axe (Prime Video)
    • The Undoing (HBO)
    • Unorthodox (Netflix)

Verwysings

Skakels

  • 78Ste Golden Globe-Toekenningsaand  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

78Ste Golden Globe-Toekenningsaand Wenners en benoemdes78Ste Golden Globe-Toekenningsaand Verwysings78Ste Golden Globe-Toekenningsaand Skakels78Ste Golden Globe-ToekenningsaandAmy PoehlerBeverly Hills, KaliforniëCovid-19-pandemieGolden GlobeManhattanNew York StadTina Fey

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorvoegselWet op NaturellengrondElon MuskLionel PetersonBoerkaSirkusKinderregteByeboerderyNegrologieBeesvleisGriekwa-AfrikaansC++Trappe van vergelykingKaapstadse waterkrisis 2015-2018Koos du PlessisAnale kankerJo BlackBynierGoogle MapsOpenbare betrekkingeDie CampbellsResensieSkoenlapperKrieketRichard Francis BurtonVormManslagGetalRoesKlitorisPornografiese akteurNarsistiese persoonlikheidsteuringDulcie van den BerghGroot DepressieThys die BosveldklongGoeie VrydagMangelReg tot ‘n gesonde omgewingNaeltjieXhosaJuanita du PlessisEjakulasieSigaretIndiëGesondheidWerkloosheidJan van RiebeeckEid-oel-FiterSkerpioenGesagNasionale lied van Suid-AfrikaSterrekundeWaarheid-en-versoeningskommissieTweede WêreldoorlogNatuurbewaringGroot GatVennootskapSuid-Afrikaanse GrensoorlogGlobaliseringSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KolonoskopieSteenkool in Suid-AfrikaPlatoBeeldspraakHidroulikaOmgewingsbeheerWikipediaOorSeksuele opwekkingLondenLimpopo (rivier)InligtingKatNuwe TestamentUnited Africans TransformationProstaatkankerSmaakAfrikaanse WikipediaBrein🡆 More