2 Petrus

Die tweede brief van Petrus is die 22ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel.

Die brief is gerig aan gelowiges wie se geloof ondergrawe word deur persone wat 'n dwaalleer verkondig en mense aanmoedig om onsedelik te lewe. Om hierdie gevaar te beveg, word gepleit dat die gelowiges moet vashou aan die ware kennis van God en aan dié Here Jesus Christus van wie hulle gehoor het by getuies wat Hom self gesien en gehoor het. Hulle moet ook die skynbare vertraging van die wederkoms sien as 'n teken van God se geduld en liefde: Hy wil hê dat almal hulle moet bekeer.

Bron

Tags:

BybelGodNuwe TestamentWederkoms

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OntwerpHeupvervangingE-posMaagLugbesoedelingByDubbelpunt3D-rolprentBosbokCovid-19-pandemieLys van hoofstedeSikloonBosluisbytkoorsKookpuntBruin huisslangEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSteenkoolHorlosieVrouAfrikanernasionalismeMiskruierGrondbesoedelingSiekteWoordeboek van die Afrikaanse TaalAtriale fibrillasiePenisHartversakingLys van Nederlandse skildersOrale seksOlimpiese Somerspele 2012Vraag en aanbodWes-KaapWoordsoortLoodGeslagsgelykheidSwart menseAluminiumKunselementeBronsChristiaan Frederik BeyersSkoenlapperRefentse MorakeBesoedelingOu Apostoliese KerkEkonomieAppendiksDie ontstaan van die dramaHoofkarakterGreen PornoPad na jou hartToerismeChatGPTNatriumsulfietAngssteuringJSELys van elemente volgens simboolAnilingusBreinAfvalbestuurHemelvaartEweknienetwerkMandalaDoelwitInstagramGrootste rampe in Suid-AfrikaSwartrenosterGoudkus (streek)2001DonkieMeningsverskil oor aardverwarmingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWolkSiya KolisiEkonomiese geskiedenis van Suid-Afrika🡆 More