24Ste Dinastie Van Egipte

Die 24ste Dinastie (ook Dinastie XXIV geskryf; 732–720 v.C.) was ’n koningshuis van Antieke Egipte tydens die Derde Oorgangstydperk.

Die hoofstad van die dinastie se farao's was Saïs in die westelike Nyldelta.

Die 24ste Dinastie het net ’n kort tyd bestaan en net twee farao's gehad. Dit het skielik tot ’n einde gekom toe Sjabaka (die tweede koning van die 25ste Dinastie) Saïs aanval, Bakenrenef gevange neem en hom verbrand.

Heersers

24Ste Dinastie Van Egipte  Farao 24Ste Dinastie Van Egipte  Bewind
Tefnacht I 732-725 v.C.
Bakenranef 725-720 v.C.


Voorafgegaan deur
23ste Dinastie
24ste Dinastie Opgevolg deur
25ste Dinastie


Tags:

720 v.C.732 v.C.Antieke EgipteDerde Oorgangstydperk van EgipteFaraoNyldeltaSaïs

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoopstadNaeltjiesSiprusMenslike seksuele gedragSitrusAfrikaAngina pectorisMondFord AngliaSonTasché BurgerMynbouSkerpioenEoliese prosesOnderhandelinge om apartheid te beëindigZirk BerghEmfiseemPeter UeberrothoqhnrDroogteVierkantswortelBTWMarie PentzGodKunsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSuikerbekkiesMarga van RooyHoërskoolBeesMiltHendrik Prinsloo7de LaanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SeekoeiKatarChris BlignautRegFopnuusWêrelderfenisgebiedKwikstertjieTrappe van vergelykingAuschwitz-konsentrasiekampPornografieKadmiumTrigeminale neuralgieVerslankingDane van NiekerkSuid-Sotho2023Rooms-Katolieke KerkLikkewaanGerrie PretoriusCarles PuigdemontErektiele disfunksieLys van medisinale kruieFormule EenVlag van Suid-AfrikaRelatiwiteitsteorieLuxemburg (provinsie)PG du PlessisGesinsdagNelson MandelaKonsonantGekkedagKoekie (rekenaarwetenskap)DemokrasiePersentasieKarla du PlessisPalmsondagNuwe Testament🡆 More