25Ste Dinastie Van Egipte

Die 25ste Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XXV geskryf) word saam met die 21ste tot die 24ste Dinastie beskou as die land se Derde Oorgangstydperk.

Die dinastie se heersers was ’n lyn konings wat in die Nubiese Koninkryk Koesj ontstaan het en Napata as hul spirituele tuisland beskou het. Hulle het van 760 tot 656 v.C. oor ’n deel of die hele Egipte regeer. Die dinastie het begin met Kasjta se verowering van Bo-Egipte, wat gelei het tot ’n paar jaar van onsuksesvolle oorloë teen die Assiriese Ryk. Nadat die Assiriese konings Sargon II en Sanherib pogings van die Nubiese konings afgeweer het om ’n vastrapplek in die Nabye Ooste te kry, het hul opvolgers Esarhaddon en Assurbanipal Egipte binnegeval en die Nibiërs verdryf. Hulle het toe oor Egipte regeer en is opgevolg deur die 26ste Dinastie, die laaste plaaslike dinastie van Egipte voor die Persiese verowering van die land.

Heersers

Die bekende heersers van die 25ste Dinastie was:

25Ste Dinastie Van Egipte  Farao 25Ste Dinastie Van Egipte  Troonnaam 25Ste Dinastie Van Egipte  Bewind 25Ste Dinastie Van Egipte  Graftombe
Kasjta Maatre c. 760-752 v.C. El-Koerroe 8
Pije Mencheperre Oesermaatre c. 752-721 v.C. Koerroe 17
Sjabaka Neferkare 721-707 v.C. Koerroe 15
Sjebitkoe Djedkare 707-690 v.C. Koerroe 18
Taharqa Choenefertoemre 690-664 v.C. Noeri 1
Tantamani Bakare 664/664-656 v.C. Koerroe 16

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
24ste Dinastie
25ste Dinastie Opgevolg deur
26ste Dinastie

Tags:

21ste Dinastie24ste DinastieAntieke EgipteDerde Oorgangstydperk van Egipte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrasveldMIV/vigs in Suid-AfrikaRassismeSally EsterhuizenOmkoperyPandora (mitologie)SelNuwe TestamentNamibiëTromKoöperasiestoriesAtletiekValentynsdagGemeenskapReg tot ‘n gesonde omgewingPlantaardige olieBoomSlag van MajubaKoraalrifMasturbasieAppel (sanger)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalDirekte en Indirekte redeOutismeHabitatEenmansaakLys van visseKoedoeKorrupsieCyril RamaphosaReële getalNiersteenHartseerOntwikkeling van die menslike liggaamDierNederduitsch Hervormde KerkGeprosesseerde kosMuishondHeupvervangingUitskeidingKasteel die Goeie HoopBesproeiingVerbruikerRookgewoonteOrganisasie sonder winsoogmerkSkaapBywoordRoofdierCeresAkroniemKnieJodiumVerantwoordelikheidLys van bekende Suid-AfrikanersOntkiemingGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSosialismeBergskilpadSuid-AfrikaKoninkryk (biologie)Deelteken en umlautKankerTheuns JordaanJacob RothschildE-posGerrie PretoriusLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKoorsNormeDespatchBemarkingAgtervoegselWortel (wiskunde)Dunderm🡆 More