241 V.c.: Jaar

◄ | 246 v.C.

241 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

241 V.c.: Gebeure, Verwysings Kalenders  
241 V.c.: Gebeure, Verwysings
Eumenes I
Ab urbe condita 513
Chinese kalender 2456 – 2457

丙未 – 丁申

Hebreeuse kalender 3520 – 3521
Hindoekalenders

Gebeure

Persië

  • Ptolemeus III en Seleukos II sluit 'n vrede wat vir Egipte gunstig is. Dit maak 'n einde aan die Derde Siriese Oorlog. Ptolemeus hy het sy buitelandse besittings aansienlik uitgebrei, van die suidelike Klein-Asië tot Thrakië en Egipte sal nog lank die magtigste van die twee ryke wees.
  • Daar is opstande in Baktrië en Partië.
  • Seleukos II en sy broer Antiochus Hierax raak verwikkel in 'n oorlog om die troon. (geraamde datum)

Anatolië

  • Attalos I volg Eumenes I op as koning van Pergamon.

Rome

  • 10 MaartRome verslaan Kartago in die Slag van die Aegates-eilande wat die Eerste Puniese Oorlog beëindig.
  • Die via Aurelia word aangelê.
  • Die eiland Lipari word Romeins.
  • Die Romeinse stig die kolonie Spoletium in Umbrië. Dit word 'n militêre vesting by die ingang van 'n groot vallei wat die weg oopmaak om die uitgestrekte landbougrond van Umbrië in besit te neem.

Verwysings

Tags:

241 V.c. Gebeure241 V.c. Verwysings241 V.c.235 v.C.236 v.C.237 v.C.238 v.C.239 v.C.240 v.C.242 v.C.243 v.C.244 v.C.245 v.C.246 v.C.247 v.C.EeueGeskiedenisHierdie dag in die geskiedenisPortaal:Geskiedenis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeroerteOnderwysBemarkingDokterRockmusiekKlem-in-die-kaakProbleemoplossingFrankrykHondJeugdagSoogdierBrandmondsindroomEienaam20ste eeuZDroomLast.fmMotorSkarlakenkoorsOsloVoëlBrongitisMaselsArendHartJodeMadison IvySeksposisieCarles PuigdemontVulvaRenosterWiskundige terminologieDonkieLys van kleureLionel MessiKambodjaAngina pectorisSkerpioenSeksspeeldingApostoliese GeloofsbelydenisBosluisbytkoorsKorrupsieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaYBreingewasGrondsoorteMaleiersVaginaWMieliestronkAustraliëLys van bekende Suid-AfrikanersOu TestamentBiomolekuleYouTubeGregoriaanse kalenderKonjunktivitisEier (voedsel)John PankowPersoonlikheidDolfynDieretuinSpelerposisies in rugbyErdwurm606GeslagUpingtonVergelykings (taalkunde)UilPandjabiChristendomInternasionale Fonetiese Alfabet🡆 More