Ptolemeus Iii Euergetes: Egiptiese koning

Ptolemeus III Euergetes (bewind: 246–222 v.C.) was die derde koning van Antieke Egipte se Ptolemeïese Ryk.

Ptolemeus III Euergetes
Ptolemeus, Ptolemaios
’n Goue muntstuk met Ptolemeus III se kop wat deur sy seun, Ptolemeus IV, laat munt is.
’n Goue muntstuk met Ptolemeus III se kop wat deur sy seun, Ptolemeus IV, laat munt is.
Koning van Egipte
Periode 246–222 v.C.
Voorganger Ptolemeus II Philadelphus
Opvolger Ptolemeus IV Philopator
Vader Ptolemeus II Philadelphus
Moeder Arsinoe I
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte
Ptolemeus Iii Euergetes: Egiptiese koning
’n Standbeeld van Ptolemeus III as Hermes.

Hy was die oudste seun van Ptolemeus II Philadelphus en sy eerste vrou, Arsinoe I, en het in 246 v.C. aan die bewind gekom ná sy pa se dood. Hy was met Berenike II getroud.

Ptolemeus III was verantwoordelik vir die eerste bekende voorbeeld van ’n reeks verordeninge wat hy in twee tale laat publiseer het. Dit is in 218 v.C. opgevolg deur die Verordening van Memphis van sy seun, Ptolemeus IV, en in 196 v.C. deur die beroemde Rosettasteen van sy kleinseun, Ptolemeus V.

Bronne

  • Clayton, Peter A. (2006). Chronicles of the Pharaohs: the reign-by-reign record of the rulers and dynasties of ancient Egypt. Thames & Hudson. ISBN 0-500-28628-0.
  • Ptolemeus Iii Euergetes: Egiptiese koning  Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wiki

Tags:

Antieke EgiptePtolemeïese Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MasjienWerkloosheidKoos BekkerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRassismeNederlandsChemiese verbindingToekoms van die AardeSmolenskSwawelOppervlakteGroot GatSally EsterhuizenHondLimpopoIronieKrimpvarkieSpringbokafrigtersYstervarkPoleEuropese verkenning van Suid-AfrikaBeesErfenisdag (Suid-Afrika)DansCristiano RonaldoZuid-Afrikaansche RepubliekDurbanGautengHeupAsiëMikroskoopSpelerposisies in rugbyWortelLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSkerpioenBeeldspraakSanskritWaarheid-en-versoeningskommissieChatGPTGeweldNetbalMetaalVraag en aanbodIslam0 (getal)VerkleinwoordTermietKarlien van JaarsveldJoodse kalenderDie GelofteStamselAnale seksInternetRina HugoOnderwysKopielinksVaginale kankerStaatstoelaeChris BlignautDroogteTennisBrandmondsindroomKweekhuiseffekHemelvaartMonopolyNatuurbewaringEnsiklopedieTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinJodeParlement van Suid-AfrikaMenstruasieMartin BesterDoelwitJuanita du PlessisJennifer ZamudioSon🡆 More