’N Saak Van Geloof

’n Saak van Geloof is ’n Afrikaanse rolprent wat op 9 September 2011 in teaters dwarsoor Suid-Afrika begin draai het.

Die film is in Prins Albert in die Karoo geskiet. Die regisseur is Diony Kempen (die is haar debuutrolprent).

’n Saak van Geloof
Regisseur Diony Kempen
Produksieleier Camel Nayanah
Draaiboek Jaco Botha, Diony Kempen
Met Robbie Wessels
Lelia Etsebeth
Vanessa Lee
Michael Brunner
Niekie van den Berg
Reana Nel
Musiek deur André Kempen
Ateljee Aristocept
Verspreider Indigenous Film Distribution
Uitgereik 9 September 2011
Speeltyd 90 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Amptelike webtuiste

Genre

Die rolprent is ’n drama. Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel.

Hoofrolspelers

en andere.

Storielyn

Die mense in ’n Karoodorpie reageer met skok toe ’n jong meisie aankondig dat sy swanger is, maar dat dit ’n vleklose ontvangenis is. Die plattelandse gemeenskap word dan met alles waarin hulle glo gekonfronteer. Die rolprent is op ’n manier ’n hedendaagse hervertelling van die Christus-verhaal, en ’n versugting na ’n tyd toe wonderwerke nog aan die orde van die dag was.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

’N Saak Van Geloof Genre’N Saak Van Geloof Hoofrolspelers’N Saak Van Geloof Storielyn’N Saak Van Geloof Sien ook’N Saak Van Geloof Verwysings’N Saak Van Geloof Eksterne skakels’N Saak Van Geloof20119 SeptemberAfrikaansKarooPrins AlbertRolprentSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ToerismeLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Afrikaanse skrywersFranse RewolusieWaterpokkiesJode in Suid-AfrikaDokterPersoonlikheidToekoms van die AardeKernoorlogNasionale VrouedagKoos du PlessisVlekvrye staalKweekhuiseffekSiya KolisiHoofstadMetafoorNarsismeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele24 AprilArmoedeverligtingTswanaDriedimensioneelKunsmatige intelligensieChatGPTGeelslangWikimedia-stigtingSeptimius AwardsWikiSwart nasionalismeSanskritMisdaadMantisViëtnamKlereAfleiding (taalkunde)JudaïsmeArmoedeHolocaustVigsBateOopbroninhoudMIVMag (sosiale wetenskappe)XhosaGroepsdrukKarpaletonnelsindroomSlag van Cuito CuanavalePornografiese subgenresVoortrekkersGroepsgebiedewetKlimaatsverandering in AfrikaMasturbasieNederlandSamestellingRookgewoonteBosluisbytkoorsKatPriemgetalEkonomiese sektorEkostelselDeon GrootVerkleinwoordLettergreepKlavierGriekse teaterSpringbokkeTienie HollowayVulkanismeTemperatuurLys van Afrikaanse televisiereekseWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHamburgerGedigSASOLRym🡆 More