Millimeter: Eenheid van lengte 1/1000ste van 'n meter

'n Millimeter (simbool: mm) is 'n lengtemaat wat van die SI-basiseenheid vir lengte, die meter afgelei is.

'n Millimeter is die grootte van een duisendste deel van 'n meter. Die voorvoegsel milli is van die Latynse woord vir duisend afgelei.

Millimeter: Eenheid van lengte 1/1000ste van 'n meter
Voorstelling van 'n liniaal met millimeter- en sentimetermerke
Millimeter: Eenheid van lengte 1/1000ste van 'n meter
Dwarssnit van 'n plantstingel met 'n deursnee van 4 mm. Die plantselle is duidelik sigbaar. Die spesie is Ginkgo biloba.

'n Millimeter is gelyk aan 1 000 mikrometer en 1 000 000 nanometer. Daar is 25,4 mm in een duim.

Reën

Daarnaas word millimeter ook dikwels gebruik om 'n hoeveelheid reën op 'n oppervlak aan te dui. In hierdie konteks is 'n millimeter onafhanklik van die grootte van die oppervlak. Een millimeter reën dui een liter water op elke vierkante meter aan (1 L/m² = 1 dm³/m² = 1 000 000 mm³ / 1 000 000 mm² = 1 mm³/mm² = 1 mm).

SI-veelvoude

Veelvoud Naam Simbool Veelvoud Naam Simbool
100 meter m      
103 kilometer km 10–3 millimeter mm
106 megameter Mm 10–6 mikrometer µm
109 gigameter Gm 10–9 nanometer nm
1012 terameter Tm 10–12 pikometer pm
1015 petameter Pm 10–15 femtometer fm
1018 eksameter Em 10–18 attometer am
1021 zettameter Zm 10–21 zeptometer zm
1024 jottameter Ym 10–24 joktometer ym

Daar is eenhede wat tot die metriese stelsel behoort het, maar wat nie meer in die S.I.-stelsel erken word nie, soos:

Veelvoud Naam Simbool Veelvoud Naam Simbool
101 dekameter dam 10–1 desimeter dm
102 hektometer hm 10–2 sentimeter cm
10–10 Ângström Â

Tags:

LatynLengteMeterSI-basiseenheid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NedersettingInfeksieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameCarles PuigdemontFabelKunsmatige algemene intelligensiePseudowetenskapWaterpokkiesFossielbrandstofMiddelmisbruikBritse RykSeksposisieSuid-Afrikaanse randKortverhaalSteenkoolBeroerteAbstraksie (rekenaarwetenskap)WortelDuitslandSlag van BloedrivierAktuarisLys van Afrikaanse televisiereekseLeesteken3D-rolprentLiewe HeksieGeslagsgelykheidMenslike penisgrootteQBraaiJupiterNag van die lang messePersoon (taalkunde)Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAfrikaanse WikipediaLys van Suid-Afrikaanse musikanteTrappe van vergelykingAspoestertjieGeskiedenis van AfrikaansLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBestuiwingLionel MessiKwaZulu-NatalNarsismeOrgasme25 AprilAntisemitismeKameelperdRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WerkwoordDikdermLionel PetersonAnorexia nervosaGeweldKernoorlogSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNazi-DuitslandSpecial Air ServiceOrale seksSosiale mediaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)RooibloedselFransAprilAnrich HerbstMoslemGholfNatuurrampNuwe TestamentNasiebouGroenKarlien van JaarsveldHeks van HexrivierVarkXhosasAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidErektiele disfunksie🡆 More