Sentimeter: Eenheid van lengte gelyk aan 1/100 van 'n meter

'n Sentimeter is 'n maateenheid en is 'n honderdste van 'n meter.

Dit word afgekort as cm en uitgedruk as 10-2 m.

Sentimeter: Eenheid van lengte gelyk aan 1/100 van 'n meter
Voorstelling van 'n liniaal met millimeter- en sentimetermerke
Sentimeter: Eenheid van lengte gelyk aan 1/100 van 'n meter
Liniaal wat in sentimeters afgemerk is.

SI-veelvoude

Veelvoud Naam Simbool Veelvoud Naam Simbool
100 meter m      
103 kilometer km 10–3 millimeter mm
106 megameter Mm 10–6 mikrometer µm
109 gigameter Gm 10–9 nanometer nm
1012 terameter Tm 10–12 pikometer pm
1015 petameter Pm 10–15 femtometer fm
1018 eksameter Em 10–18 attometer am
1021 zettameter Zm 10–21 zeptometer zm
1024 jottameter Ym 10–24 joktometer ym

Daar is eenhede wat tot die metriese stelsel behoort het, maar wat nie meer in die S.I.-stelsel erken word nie, soos:

Veelvoud Naam Simbool Veelvoud Naam Simbool
101 dekameter dam 10–1 desimeter dm
102 hektometer hm 10–2 sentimeter cm
10–10 Ângström Â

Tags:

Meter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DaggaHokkieAtoomNederlandsLys van kinderspeletjiesBraaiMadison IvyNeurenberg-verhoreHeuningbyKrapCradock-4Nag van die lang messeEugenetikaBeesTekstielToerismeKarakteriseringSportBruin huisslangWerwelkolomJohannesburgBoerboelSeksueel oordraagbare infeksieOos-KaapAfrikaanse WikipediaHoopOmtrek, oppervlakte en volumeTurkyeSendelingposisieHeidelberg, GautengNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHoofpynUnited Democratic FrontElon MuskHartaanvalAsemhalingBlaarDemokratiese Republiek die KongoMaroela MediaEjakulasieKarretjiemenseHolocaustLionel PetersonNasiebouLys van nedersettings in Suid-AfrikaLRenteAppel (sanger)SinkNatuurbewaringWaterbesoedelingJaco JacobsMigrasie van voëlsIoonMaanEk is 'n Afrikaan (toespraak)PesachRenosterWerkwoordStam (taalkunde)GeldSwangerskapKaapstadse waterkrisis 2015-2018VoornaamwoordPreseminale vloeistofPretoriaRugbyMagnetismeJan van TonderTydDiepaartromboseMenseregtedagSpelerposisies in rugbyOseaanOlimpiese Somerspele 2012VaginaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulture🡆 More