Hamer

'n Hamer is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om spykers in voorwerpe soos hout in te slaan.

Dit het 'n lang steel aan die een kant waaraan vasgehou word, en 'n plat oppervlakte aan die ander kant waarmee die voorwerp getref word.

Hamer
Die kop en klou van 'n hamer.
Hamer
'n Hamer.

Hamers is gevaarlik en moet versigtig gehanteer word. As jy misslaan, kan jy jouself raakslaan en beseer. Jy kan byvoorbeeld jou vingers potblou slaan. Hamers is ook al as wapens gebruik.

Sommige hamers het 'n klou aan die agterkant waarmee spykers uitgetrek kan word. Die klou is 'n V-vormige groef waarom die spyker se kop gehak word. Die spyker word dan met 'n rolbeweging uitgedwing.

Verwysings

Tags:

HoutSpyker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BybelLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameEnsiklopedieNederlandsAppelThys die BosveldklongBernice WestWatersuiweringJohannesburgWillie JoubertAkroniemGrondNic de JagerQKasterolieKoue OorlogGordelroosGiuseppe GuarneriBlomGroepsgebiedewetAfvalbestuurAngina pectorisSosiale mediaSlawernySkooluniformMeervoudVerstedelikingGenadedoodAtoomMartin Luther King jr.Lys van Griekse mitologiese figureMikroskoopKalahariPornografiese subgenresJagluiperdVraag en aanbodEskomPornografieVoedingRooiOpenbare redevoeringVarkIronieShakaPirow BekkerWerkloosheidSkaapPaulus van TarsusChristeneInfeksieEkonomiese VryheidsvegtersMarkus JoosteMensDikdermSuurstofWolChristogramGroot vyfMenstruasieHidroëlektrisiteitWikipediaVlieg (dier)Antjie SomersHamburgerInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSlangRuan PienaarLys van politieke partye in Suid-AfrikaXHTMLRymOplossing (chemie)Lys van medisinale kruieKoolstofdioksied🡆 More