Hamer Spyker: Kinderspeletjie

Hamer spyker is 'n kinderspeletjie.

Reëls

Twee groter kinders vat 'n kind tussen hulle vas, elkeen 'n been en 'n hand sodat dié tussen hulle hang. Hy word dan heen en weer geswaai terwyl hulle hierdie versie opsê:

Hammer, spyker Hammer, spyker  Slaan die spyker op sy kop! 

Met die laaste woord word 'n kind wat gebukkend staan voor hierdie petalje op die boude getref sodat hy vorentoe skiet. Dus boud op boud.

Kleintyd het dit die spelers se waagmoed getoets, want jy weet nooit hoe hard daardie hou gaan wees nie.

Tags:

Lys van kinderspeletjies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Samestellende afleidingMetamfetamienProstaatklierGeskiedenis van Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigMaroela MediaSeksismeByUnie van Suid-AfrikaVrouHomoniemBaarmoederLongontstekingSuurstofAnglisismeAssonansieKewerSelfoongebruik tydens motorbestuur (teksboodskappe)Neurenberg-verhoreBateOrale seksSinoniemEsmé EuvrardGoudkus (streek)Waterbesparing in Suid-AfrikaHage GeingobLys van Griekse mitologiese figureValentynsdagKaapstadse waterkrisis 2015-2018KimberleyBeeldspraakDesimale breukeAppelSuid-Afrikaanse GrensoorlogEnsiklopedieMahatma GandhiIslamitiese StaatOnderwerp (taalkunde)Lys van NG gemeentesAfrikaanse taalleerGautengFilosofieAnrich HerbstMIVWekkerMiddeloorontstekingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPeach van PletzenVergelykings (taalkunde)XenofobieNiersteenVoorsetselProvinsies van Suid-AfrikaJak de PriesterAfrikaanse TaalmonumentKonjunktivitisTweede VryheidsoorlogTussenwerpselDokterWaterstofMary WalkerSosialismeRobbeneilandDeelwoordCorioliskragTarentalePortugeesVoornaamwoordAngolese BurgeroorlogResensieAnilingusRocco SiffrediTsoenamiLettergreepMikro-ekonomieOorkruipers🡆 More