Sterreteken Boogskutter

Die Boogskutter (Lat: Sagittarius) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 22 November en 21 Desember gebore is.

Dit is die negende teken van die Diereriem.

Sterreteken Boogskutter
Boogskutter (Sagittarius)
Sterreteken Boogskutter
Die astrologiese simbool van die Boogskutter

Die Boogskutter is een van die drie vuurtekens en vier beweeglike tekens. Dis ’n manlike, positiewe, ekstroverte teken en is vergelykbaar met die Rot van die Sjinese Diereriem. Die tradisionele heerser van die Boogskutter is Jupiter.

Boogskutters kom volgens die astrologie goed oor die weg met lede van die ander vuurtekens, Ram en Leeu, asook met Waterdraers en Weegskale.

Agtergrond

Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die Son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die Diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

21 Desember22 NovemberAstrologieDiereriemWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ramsar-vleilande in Suid-AfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVoorhuidWiskundeCleopatra VIIGoudKindermishandelingOrtopedieBeroerteSportErica BoyerOnderwerp (taalkunde)PokerProteïenBerghaanBevolkingZenobia KockRooibokSamestellingAspoestertjieKinderregteFiksieSeekoeiDramaCristiano RonaldoEskomSeksueel oordraagbare infeksieTweede VryheidsoorlogSprokieMedia (kommunikasie)ReënvalbepalingOrthopteraOrgasmeVlekvrye staalMorfeemNotre-Dame-katedraalLetterlike en figuurlike taalgebruikSkaapOmtrek, oppervlakte en volumeMateriaalAfrikanersTreinKaapse AfrikaansWalvisKriekPriemgetalAnrich HerbstKroonstadLys van Suid-Afrikaanse musikanteVerkoueToestand van materieGeografie van Suid-AfrikaMikro-ekonomieAardverwarmingDepressie (gemoedstoestand)KommunikasieVoorsetselVulkanismeSlag van Cuito CuanavaleHerfsOutismeWoordeboek van die Afrikaanse TaalMoedersdagGriepVoorvoegselLiewe HeksieGrondbesoedelingOopbroninhoudVisNasionale VrouedagKongo-krisisKoperPinksterGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWebwerfDriedimensioneel🡆 More