Bonsai

'n Bonsai is 'n miniatuurplant, meestal 'n boomsoort, wat in 'n pot verbou word.

"Bonsai" (Japannees: 盆栽) beteken "houer" of "potplant", dit wil sê bome wat in potte geplant word. Die boom moet onderhou word en sy blare en wortels moet gesnoei word. Die bome se groei word hierdeur gestrem sodat dit die vorm van 'n dwergboompie behou.

Bonsai
'n Bonsaiboompie

Geskiedenis

Daar word gesê dat die Chinese die eerste volk was wat bome (klein) gemaak het. Daarna het die Japannese die bonsaikuns aangeleer en verskillende style ontwikkel.

Style

Mens kry verskillende bonsaistyle:

Bibliografie

  • Ceronio, Charles: Bonsai. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 32, nr. 1, Desember 1982

Tags:

BoomJapanneesPlant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolstofGeboorteKlem-in-die-kaakBeesvleisUitwerking van klimaatsveranderingDie VaderlandOnderhandelinge om apartheid te beëindigHartBybelKrieketMeningsverskil oor aardverwarmingProstaatkankerTamatieKoue OorlogBloeddrukMenseregtedagOpenbare betrekkingeGenreVarkSterLys van WêrelderfenisgebiedeKremetartVergelykings (taalkunde)Apostoliese GeloofsbelydenisVoëlArmoedeverligtingSteenkool in Suid-AfrikaAppel (sanger)KimberleyAngssteuringSmolenskEskomVerenigde State van AmerikaKarooDaggaInfrastruktuurAnne FrankHidroulikaMaagSiekteAntoniemWebblaaierSeksueel oordraagbare infeksieFamilie (verwantskap)Antjie SomersBreinvliesontstekingPornografiese akteurBlourokkeNasionale VrouedagWhatsAppBosvarkDysselsdorpGroot vyfVulkaanHindoeïsmeDiepaartromboseLuiperdHannes van WykBotswanaBeëdigde verklaringWerwelkolomGevlekte muisvoëlVerkoueMobutu Sese SekoVeelrassige pornografieKhoisanPersoon (taalkunde)KlerksdorpGeografie van Suid-AfrikaJesus van NasaretAnargismeWet op NaturellengrondKoper🡆 More