Zirk Bergh: Suid-Afrikaanse musikant

Zirk Bergh was 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler vir wyle Worsie Visser.

Hy was bekend vir liedjies soos Ek hou nie van werk nie, Wie't Al Daai Blomme Geplant en Dis soos dit is by die Weskus. Hy is op 14 Desember 2013 oorlede nadat hy homself en 3 ander geskiet het.

Zirk Bergh
Gebore1958
Sterf14 Desember 2013
Potchefstroom
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem, kitaar
AssosiasiesWorsie Visser

Diskografie

  • Die Beste Uit Die Weste..., 2008 CDR/BOWLINE
  • Zirk Bergh KKNK 2007 DVD, 2008 BOWLINE
  • Hoe Lank Gaan Velddrif Nog Visvang?, 2007 CDR/BOWLINE
  • My "bezirkste" treffers, 2004 FANTASIA
  • My Eie Plaas, 2003 FANTASIA
  • Teer Strate Vol Gate, 2002 FANTASIA
  • Ons Ouma Se Pot, 2001 TRIO
  • Dis Die Weskus, 1999 TRIO
  • Die Eensame Krokodil, 1997 TRIO

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Zirk Bergh DiskografieZirk Bergh VerwysingsZirk Bergh Sien ookZirk Bergh Eksterne skakelsZirk Bergh14 Desember2013AfrikaansKitaarWorsie Visser

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

XenofobieE-pos7de LaanKoeffisiënt en magswortelDie Stem van Suid-AfrikaMiljardMigrasie van voëlsLeestekenKoppeltekenMikro-ekonomieWikipediaNic de JagerLeierskapPampoentjiesJan-Willem BreureLetterkundeMaatskappyElektrisiteitOntdekking van die chemiese elementeKopieregPinksterStaalGemeenskapPornhubNG gemeente MurraysburgBrandstofLys van NG gemeentesEuropaShanzhaiOligopolieLys van Joodse feeste en herdenkingsYsterEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDrama19de eeuMiddelmisbruikAkkedisLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSonGrondCovid-19-pandemieChromatografieUnited Democratic FrontApostoliese GeloofsendingKunsmatige intelligensieNagmaalAB de VilliersDialoog in fiksieVergelykings (taalkunde)Suid-Afrikaanse randKlem-in-die-kaakBoerboelAkademiaGenitale vratTikTokLionel PetersonKernoorlogKrugerwildtuinGriepBotswanaRobert SobukweOntbossingKlavierHartaanvalSwemKatherine JohnsonLimfvatstelsel24 AprilMenslike seksuele gedragKaapstadRekeningkundeAtlantiese OseaanAartappelKommaAardrykskunde🡆 More