Spektraallyn

’n Spektraallyn of spektrale lyn is ’n donker of helder lyn in ’n andersins ononderbroke elektromagnetiese spektrum.

Dit word veroorsaak deur die gebrek aan of oormaat van fotone of ligpartikels in ’n spesifieke frekwensie.

Spektraallyn
Ononderbroke spektrum
Spektraallyn
Emissielyne
Spektraallyn
Absorpsielyne

Wanneer fotone geabsorbeer word, vorm donker lyne, oftewel absorpsielyne. Wanneer hulle uitgestraal word, vorm ligte lyne, oftewel emissielyne.

Elke element het ’n kenmerkende stel spektraallyne. Dit word onder meer in die sterrekunde gebruik om te bepaal uit watter stowwe ’n ster bestaan.

Tags:

Elektromagnetiese spektrumFrekwensie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoedersdagPaulus van TarsusTydsoneOnomatopeeVlag van Suid-AfrikaKriekHoenderGroot Muur van ChinaMalariaLetterkundeVoëlVarkgriepGevlekte muisvoëlHoofpynKewerRob HersovGriekse teaterRepubliek VenesiëVaginaDoelwitMetafoorLys van landePornografieKuberkrakerTennisBysteekSlag van Cuito CuanavaleHartaanvalLys van bekende Suid-AfrikanersMenseregteBoeddhismeCovid-19-pandemieMuskietMagda van BiljonShine4Apple II-reeksLongApostoliese GeloofsbelydenisTermietVennootskapAarverkalkingHeuningTierboskatSeetherKarakteriseringAustraliëVersamelnaamPolitieke partyVerkoueAardbewingKoppeltekenVrouDurbanRookgewoonteTweede VryheidsoorlogMurraysburgWebblaaierKaapstadErfenisTweede WêreldoorlogVoorvoegselGroot GatStedelike hitte-eilandLionel MessiDrake (musikant)Lys van hoofstedeSenuweestelselWaterkringloopMartin BesterLys van kinderspeletjiesTuisbladJesus van NasaretDesmond TutuMoskouLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Staatstoelae🡆 More