Protem

Protem is 'n nedersetting wat lê in die hart van die Rûens, die koringproduserende streek in die Overberg, net oos van die R317-pad tussen Stormsvlei en Bredasdorp en op 263 m bo seevlak.

Die nedersetting bestaan uit ‘n tiental huise, 'n skool, 'n winkel, 'n koöperasiewinkel en 'n aantal graansilo’s.

Protem
Protem is in Wes-Kaap
Protem
Protem
Koördinate: 34°16′0″S 20°5′0″O / 34.26667°S 20.08333°O / -34.26667; 20.08333 20°5′0″O / 34.26667°S 20.08333°O / -34.26667; 20.08333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitOverberg
Plaaslike MunisipaliteitKaap Agulhas
TydsoneUTC+2 (SAST)

In 1915 is die spoorlyn vanaf Kaapstad na Caledon tot hier verleng. Per spoor is Protem 225 km vanaf Kaapstad. Mettertyd sou die spoor na Swellendam verder gebou word, maar tydelik (in Latyn, pro tempore) sou Protem die terminus wees. In die middel van die 20ste eeu is selfs die verdere roete uitgemerk. Die tydelik het permanent geword en vandag is die stasie verlate. Geproduseerde graan word teenswoordig per vragmotor vervoer.

Sien ook

Verwysings

Tags:

BredasdorpKoringOverbergR317 (Suid-Afrika)RûensSeevlakStormsvlei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinEkonomie van Suid-AfrikaMenslike skeletNasiebouPaddaVerkleinwoordPaarl GimnasiumDermpoliepGeografie van Suid-AfrikaKaapstadAdolf HitlerWaterkringloopBrandmondsindroomSwart menseNatuurlike hulpbronJudaïsmeAfrikaanse taalleerLien se lankstaanskoeneMarie AntoinetteMetaalnywerheidAarverkalkingEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVliegtuigStedelike gebiedJavaScriptStaatstoelaeFossielbrandstofGesonde dieetChemiese verbindingDeon GrootOorKnysnaPomeloSiya KolisiRamsar-vleilande in Suid-AfrikaHaasChristendomBuffelMandalaFabelRassisme in AfrikaMaagBeesItaliëTweede VryheidsoorlogKunsmatige algemene intelligensieVlag van Suid-AfrikaNaeltjiesBysteekRobbeneilandAardverwarmingSkildklierKasteel die Goeie HoopHolocaustHutsmerkBybelNuwe TestamentRolprentMobutu Sese SekoSlag van BloedrivierOopbroninhoudKoekie (rekenaarwetenskap)Angina pectorisLys van politieke partye in Suid-AfrikaGeskiedenis (vakgebied)Neurenberg-verhoreVolhoubare ontwikkelingBestuiwingGesondheidKommunikasiePrimêre sektor van die ekonomieIdioomDigvormMynbouMilt🡆 More