Platysteiridae

Platysteiridae is 'n familie van sangvoëls.

Hulle is bosvoëls wat veral in Afrika suid van die Sahara voorkom. Hulle is meestal klein tot middelgroot, het kort pootjies en sit met 'n parmantige regop houding op takkies. Meeste van die spesies wat aan die familie behoort word om die ewenaar aangetref; waarvan byna die helfte in Tanzanië voorkom.

Platysteiridae
Platysteiridae
'n Beloogbosbontrokkie
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Superfamilie: Corvoidea
Familie: Platysteiridae
Sundevall, 1872
Genera

Platysteira
Batis
Lanioturdus

Genera

  • Batis Boie, F, 1833
  • Bias Lesson, 1831
  • Lanioturdus Waterhouse, 1838
  • Platysteira Jardine & Selby, 1830

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Emily HobhouseByvoeglike naamwoordTheodore RooseveltSuid-Afrikaanse randGerrie PretoriusMiltKleurTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinBreinSportAspergersindroomSirkelVerkoueAkkedisNagmaalTegnologieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 20142023 Gaboenese staatsgreepPlae van EgipteGalblaasNiersteenVatikaanstadBloeddrukAfrikaanse TaalbewegingLys van ingelyfde NG gemeentesURIMadison IvyDierewelsynMiddeloorontstekingMacauTaalMeervoudAnilingusEngelse nasionale sokkerspanKanadese nasionale krieketspanBeroerteFriedrich SchleiermacherHoër Landbouskool BolandKanadaGeskiedenis van erotiese afbeeldingsPenisverlengingSuiwelprodukNederlandse WikipediaThe GuardianAmptelike taalSuid-AfrikaanseRugbyOrale seksMensStrokiesverhaalGabriëlTweede WêreldoorlogAmenemhat IFredi Nest1892Duitse WikipediaSonsverduisteringAfrikaanse gesegdes uit die Middeleeue18de eeuHidroponikaOogAardeSelfbeeldBysteekGuillain-Barré-sindroomBostonAfrikaanse skrywersSlag van BloedrivierDuitsKranskop (koppie)BrandmondsindroomSponsdierDulcie van den BerghHond🡆 More