Priritbosbontrokkie: Voëlspesie

Die priritbosbontrokkie (Batis pririt) is 'n klein sangvoël wat aan die familie Platysteiridae behoort.

Die voëltjie is byna-endemies in die westelike en sentraal-Suidelike Afrika en is 'n standvoël in doring- en struikveld en versprei tot in woestyngebiede langs beboste, droë waterlope. In Engels staan dit bekend as die Pririt Batis.

Priritbosbontrokkie
Priritbosbontrokkie: Voëlspesie
Manlik
Priritbosbontrokkie: Voëlspesie
Vroulik
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. pririt
Binomiale naam
Batis pririt
(Vieillot, 1818)

Identifikasie

Die voël is 12 cm lank en weeg slegs 10 gram. Die wyfie het 'n onderskeidende dofgeel getinte bors en keel. Die mannetjie lyk baie soos die witliesbosbontrokkie. Die donkergespikkelde sye is onderskeidendend, die roepe verskil en die gebiede waar die voëls leef oorvleuel net effens. Die jong voël lyk amper soos die wyfie maar die rugkant is dofgeel gespikkel, en die bors donkerbruin en dofgeel gevlek.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeeuEweknienetwerkAardeBruin menseBestuiwingJewgeni PrigozjinWitbloedselMaatskappyDolfynBesnydenis20ste eeuBloedvergiftigingBronadresTrekarbeidDelft, KaapstadKoue OorlogAkademiaBloedsomloopstelselPseudowetenskapGoogleKlankVoedingGevolge van aardverwarming op oseaneWolfLien se lankstaanskoenePerdFraktuurMisdaadWoordeboek van die Afrikaanse TaalSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTafelsoutResensieWapen van NamibiëOseaanHaasVrystaatSpelerposisies in rugbyVerlede tydLandbouBynierNavorsingMotorvoertuigWillie JoubertGrondsoorteRobbeneilandMusieksimboleAardbewingDriedimensioneelKoppeltekenGoudTierJodeOlimpiese Somerspele 2012KookpuntKontinentSint JorisdagAfrikaanse WikipediaNierversakingNic de JagerSpringbokkeKunstenaarDonderstormImpakte van toerismeAfrikaanse TaalmonumentDokterAkuutPinksterMateriaalRoofdierYslandLys van Afrikaanse skrywersBosluisbytkoorsAgtervoegselChapmanspiek-rylaan🡆 More