Witliesbosbontrokkie

Die witliesbosbontrokkie (Batis molitor) is 'n klein sangvoël wat aan die familie Platysteiridae behoort.

Die voël is 'n algemene standvoël in breëblaarboomveld en doringboomsavanne. In Engels staan die voël as die Chinspot batis bekend.

Witliesbosbontrokkie
Witliesbosbontrokkie
Wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. molitor
Binomiale naam
Batis molitor
Küster, 1850

Identifikasie

Witliesbosbontrokkie 
Mannetjie

Die voëljie is 13 cm lank en weeg 12  gram. Dit is die algemeenste bosbontrokkie in vogtige savanne en sy gebied oorvleuel effens met die Priritbosbontrokkie in die weste en die Mosambiekbosbontrokkie in die ooste. Die mannetjie verskil van die Priritbosbontrokkie: die sye is wit en nie donker gevlek nie. Die borsband is ook breër en die rug effe grys en nie gevlek soos dié van die Mosambiekbosbontrokkie nie. Die wyfie se rug is nie gevlek soos die van die Mosambiekbosbontrokkie nie.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SamestellingKunsmatige algemene intelligensieDistrik SesMetaalWerkloosheidOlimpiese SpeleMahatma GandhiApartheidGroepsdrukHondLeestekenOnse VaderReënspinnekopPornografieDierJesus van NasaretXhosaCovid-19-pandemieSeksPersoonlike voornaamwoordMantisNierversakingDiskriminasieSokkerJohan VorsterXHTMLMenseregtePolitieke partyKarakteriseringLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTegnologieOu Apostoliese KerkKoolhidraatLabia (geslagsdele)EskomKaapse VlakteThys die BosveldklongBotswanaConsolidated B-24 LiberatorDeelwoordSwangerskapVulkanismeWetenskaplike klassifikasieSkoenlapperTsoenamiArmoedeElandréLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Fiela se kindCarles PuigdemontC.J. LangenhovenTussenwerpselAbstraksie (rekenaarwetenskap)KaliumHartaanvalEiffeltoringFrankrykLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTierKoorsblaarSpringbokkeKletsrymLionel PetersonPornhubNaaldekokerLys van Kaapstad se voorstedeGriepHartEerste WêreldoorlogBorskankerZack du PlessisPlae van EgiptePornografiese akteurMaatskappySelfstandige naamwoord24 April🡆 More