Handgereedskap

Handgereedskap is gereedskap wat gebruik word om werk te verrig aan 'n materiaal of 'n fisiese stelsel deur net die hande te gebruik.

Handgereedskap kan gebruik word deur 'n mens se krag te gebruik, of elektriese krag. Omtrent elke soort gereedskap kan handgereedskap wees, en baie daarvan is aangepas as kraggereedskap, wat deur middel van motore aangedryf word en nie van mensekrag gebruik maak nie. 'n Paar voorbeelde van handgereedskap is hamers, moersleutels en beitels.

Handgereedskap
Gereedskapskas met handgereedskap.

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

ElektrisiteitHandKragMateriaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StikstofTierMarkus JoosteDeon GrootSokkerLys van Afrikaanse rolprenteGeslagsgelykheidMarco PoloAborsieKultuurMobutu Sese SekoKasteroliePalestyneAfrikaanse naguilInternetEdel Agtvoudige PadStollingsgesteentePersentasieNasiebouOnderwys in Suid-AfrikaNederduitsch Hervormde KerkVlieg (dier)Cleopatra VIIOplossing (chemie)Steve HofmeyrCradock-4JohannesburgByvoeglike naamwoordSonkragSiya KolisiLemoenDiarreeFrankrykGetalTelefoonLys van Suid-Afrikaanse musikanteBreingewasDermpoliepMaatskaplike verantwoordelikheidOlimpiese Somerspele 2024Just NuisanceSwangerskapVoëlJode in Suid-AfrikaChromatografieNasionale VrouedagAbstraksie (rekenaarwetenskap)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidPersoonlike voornaamwoordPlaasjapieHoërskool Sentraal, BloemfonteinStaatstoelaeWaterbesoedelingMiddelmisbruikReddingskakeVulkaanArabies-Israeliese konflikPolitieke partyBloedsomloopstelselKuberkrakerRooiKoolstofdioksiedAkwariumBestuiwingXhosaVarkgriepWolkGoogleAnrich HerbstBTWHartMuscat Internasionale LughaweLys van medisinale kruieBrandmondsindroomDwelmmiddelMynbou🡆 More