Byl

'n Byl is 'n spesiale stuk handgereedskap wat gewoonlik gebruik word om bome of hout mee te kap, soortgelyk aan 'n pik.

Dit het gewoonlik 'n stewige kop en 'n lang of 'n kort steel.

Byl
Verskillende byle om bome mee af te kap.
Byl
Diagram van 'n byl.

Dié soorte met lang stele is die harde werkers wat gebruik word om bome in die bos mee te fel. Dié met korter stele word veral tydens kampering, jag- en staptogte gebruik om vuurmaakhout te versamel en stukke hout kleiner te kap.

Tags:

Handgereedskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Staal7de LaanKrugerwildtuinSwart menseLuiperdVrouSomerSteenkoolProteaJakobGroepsdrukMagsverheffingAfro-AmerikanersSeekoeiKortverhaalMadison IvyBernice WestSean CombsLys van kinderspeletjiesErfenisNatuurrampVarkgriepOu Apostoliese KerkNatuurlike hulpbronVersoeningsdagMetafoorKrapHeupvervangingSosiale mediaCarike KeuzenkampRoofvoëlMonopolyOopbroninhoudEuropaSoweto-opstandWebwerfSout (chemiese stof)JSEAfrikaansVersamelnaamViëtnamoorlogVlinderReënSeksWayde van NiekerkVormGroot TrekEienaamLenteLys van bekende Suid-AfrikanersEnsiklopedieAfrikaanse TaalmonumentMenslike seksuele gedragVleilandNic de JagerAntoniemSkildklierKookpuntMeervoudLeenwoordTwaalf Stamme van IsraelTegnologieJode in Suid-AfrikaEjakulasieEmfiseemElon MuskSwawelVerkoueGrondbesoedelingDieregeluideInstagramAardbewingHolocaustVerlede tydZoeloeSirkusGetalKlimaatveranderingKarretjiemense🡆 More