Dolly Parton

Dolly Rebecca Parton (* 19 Januarie 1946) is 'n Amerikaanse sangeres-liedjieskryfster, multi-instrumentalis en filantroop bekend vir haar werk in countrymusiek.

In die vier en 'n half dekades sedert haar nasionaletrefferlysdebuut bly sy een van die suksesvolste vroulike kunstenaars in die geskiedenis van die countrygenre, wat aan haar die titel "Die Koningin van Countrymusiek" besorg het met vyf-en-twintig nommereen-enkelsnitte, en 'n rekord een-en-veertig toptien-countryalbums. Sy word spesiaal onderskei omdat sy in elk van die laaste vyf dekades 'n topvyf-countrytreffer opgevoer het en omdat sy die enigste kunstenaar is om in elk van die laaste vier dekades 'n nommereen-countryenkelsnit voort te bring. Sy is beroemd vir haar kenmerkende sopraanstem, soms ontugtige humor, flambojante drag en wulpse karakter.

Dolly Parton
Dolly Parton
Dolly Parton in Nashville, Tennessee (VSA), 2005.
Agtergrondinligting
GeboortenaamDolly Rebecca Parton
Gebore19 Januarie 1946 (1946-01-19) (78 jaar oud)
Pittman Center, Tennessee, VSA
GenresCountry
Beroep(e)Sangeres-liedjieskryfster, aktrise, outrise, musikant, sakevrou
InstrumenteStem, kitaar, banjo, siter, klavier
Jare aktief1959 — hede
EtiketteGoldband (1959–1965)
Monument (1965–1967)
RCA (1967–1986)
CBS (1987–1995)
Rising Tide (1995–1998)
Decca (1997–1998)
Blue Eye (1998–1999)
Sugar Hill (1998–2005)
Dolly (2006 — hede)
AssosiasiesPorter Wagoner, Kenny Rogers, Emmylou Harris, Linda Ronstadt, Loretta Lynn, Tammy Wynette, Shania Twain, Stella Parton, The Larkins, Altan, Billy Ray Cyrus
Webwerfwww.dollyparton.com
www.dollypartonmusic.net

Randy Parton was haar jonger broer.

Diskografie

  • Sha-Kon-O-Hey! Land of Blue Smoke (2009)
  • Backwoods Barbie (2008)
  • Those Were the Days (2005)
  • For God and Country (2003)
  • Halos & Horns (2002)
  • Little Sparrow (2001)
  • The Grass Is Blue (1999)
  • Hungry Again (1998)
  • Treasures (1996)
  • Something Special (1996)
  • Slow Dancing with the Moon (1993)
  • Eagle When She Flies (1991)
  • White Limozeen (1989)
  • Rainbow (1987)
  • Real Love (1985)
  • The Great Pretender (1984)
  • Burlap & Satin (1983)
  • Heartbreak Express (1982)
  • 9 to 5 and Odd Jobs (1980)
  • Dolly, Dolly, Dolly (1980)
  • Great Balls of Fire (1979)
  • Heartbreaker (1978)
  • Here You Come Again (1977)
  • New Harvest... First Gathering (1977)
  • All I Can Do (1976)
  • Dolly: The Seeker/We Used To (1975)
  • The Bargain Store (1975)
  • Love Is Like a Butterfly (1974)
  • Jolene (1974)
  • Bubbling Over (1973)
  • My Tennessee Mountain Home (1973)
  • My Favorite Songwriter: Porter Wagoner (1972)
  • Touch Your Woman (1972)
  • Coat of Many Colors (1971)
  • Golden Streets of Glory (1971)
  • Joshua (1971)
  • The Fairest of Them All (1970)
  • My Blue Ridge Mountain Boy (1969)
  • In the Good Old Days (When Times Were Bad) (1969)
  • Just Because I'm a Woman (1968)
  • Hello, I'm Dolly (1967)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19 Januarie1946AmerikaFilantroop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Paulus van TarsusMagneetJaarPolitiekOogproblemeVerenigde State van AmerikaXAkroniemGrondwet van Suid-AfrikaAntoniemHindoeïsmeWes-AustraliëWeer (meteorologie)Kaya ScodelarioEmosieStereotipeByHeuningbyInaccessible-eilandKelly LynchRussiese roebelJapanGalblaasArgeologieDiarreeHindiLêerGoudAleksandar MitrovićCharlotte GainsbourgVratKoue OorlogKasakstanLys van bekende Suid-AfrikanersPenetrasieTrappe van vergelykingEngelsMaselsLigsnelheidSidney LumetDatabasisCesca-stoelHongersnoodSoweto-opstandZen and the Art of Motorcycle MaintenanceNobelprysNamakwalandMin ShawLutheranismeNew YorkInsekHernubare energieRassisme in AfrikaIngrid Jonker14 JanuariePadtekens in Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaDavid HilbertVigsJanita ClaassenBobby van JaarsveldAngssteuringAmy KleinhansPlastiekVolhoubare ontwikkelingJohan VorsterPeniskankerAbū NuwāsKrampVlag van Suid-AfrikaAnimeLatynLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BloeddrukKGBPlae van Egipte🡆 More