Moving Picture Experts Group

Die Moving Picture Experts Group (, afgekort MPEG, Engels vir Groep van deskundiges vir bewegende prente) is 'n groep deskundiges wat hulle met die standaardisering van videokompressie en verwante velde soos oudiokompressie of houerformate besig hou.

Moving Picture Experts Group
Moving Picture Experts Group
working group
Onderdeel vanISO/IEC JTC 1/SC 29: Coding of audio, picture, multimedia and hypermedia informationWysig
Datum van stigting of ontstaan1988Wysig
Kort naamMPEGWysig
Amptelike webwerfhttps://mpeg.chiariglione.org/Wysig
Lêer uitbreidingmpg, mpeg, mp2, mp3Wysig
Stack Exchange-etikethttps://stackoverflow.com/tags/mpegWysig

Die paneel is in 1988 deur lede van die Internasionale Organisasie vir Standaardisering (ISO) en die Internasionale Elektrotegniese Kommissie (IEC) in die lewe geroep. In die omgangstaal word die afkorting meestal nie gebruik om na die paneel deskundiges te verwys nie, maar eerder na een van die MPEG-standaarde, waaronder MP3.

Moving Picture Experts Group
Die MPEG-formaat word vir verskillende tipes media gebruik. Die voorstelling toon die verwantskap tussen sekere bekende tipes, die MPEG-weergawe en die PS- en TS-houers (PS=program stroom en TS=transport stroom).

Verwysings

Tags:

EngelsMP3

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

16 NovemberMurunwa MakwarelaWilna SnymanDolfynRob HersovBreinArabies-Israeliese konflikPapierSuid-Afrikaanse randDemokratiese Republiek die KongoTswanaNazi-DuitslandPornhubKankerStaalEngelsWortelHokkieWaterbesoedelingAbstraksie (rekenaarwetenskap)OnderwysSuid-Afrikaanse WeermagSokkerSinoniemPubliekMorfeemChristiaan Frederik BeyersKunsmatige intelligensieNarsistiese persoonlikheidsteuringVenda (taal)SpreeuVolhoubaarheidBesoedelingByung-Chul HanWikiquoteGianna MichaelsMidde-OosteDialoog in fiksieTennisLys van politieke partye in Suid-AfrikaNederlandTweede VryheidsoorlogAnneli van RooyenNasionale VrouedagJansenvilleSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKrieketErosietipesLys van slangeSirkusSeekoeiCristiano RonaldoHeupvervangingLugbesoedelingNoordwesLandbouKoolhidraatSomerRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van elemente volgens simboolTurkyeDepressie (gemoedstoestand)LettergreepGesonde dieetWaterbesparing in Suid-AfrikaSwartbewussynsbewegingStam (taalkunde)NetbalNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKommaHoofpynVeelvoudige sinTekstielMandalaBrittany Ashton HolmesBeaufortskaalAkroniemGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHeidelberg, Gauteng🡆 More