Witrugeend: Voëlspesie

Die witrugeend (Thalassornis leuconotus) is 'n algemene standvoël van Suidelike Afrika.

Witrugeend
Witrugeend: Identifikasie, Habitat, Dieet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Thalassorninae
Genus:
Thalassornis

Eyton, 1838
Spesie:
T. leuconotus
Binomiale naam
Thalassornis leuconotus
Eyton, 1838
Subspesies
Sien teks.

Identifikasie

Dit is 'n ronde, stewige eendjie van 38–40 cm. Sy massa is ongeveer 625 tot 800 gram.

Die witrugeend het 'n gevlekte bruin rug en 'n relatief groot kop met 'n vaal vlek op die basis van die snawel. In vlug kan die wit rug waargeneem word. Geen onderskeid tussen manlik, vroulike en onvolwasse voëls nie.

Habitat

Die habitat is hoofsaaklik varswaterdamme en vleiland. Hierdie eende is goed aangepas vir duik en duiktye tot 'n halfminuut is al waargeneem waarby soveel as 65 meter afgelê word. Hulle is sku en hou gewoonlik van riete om agter te skuil.

Dieet

Die eende eet hoofsaaklik plantmateriaal, veral sade en blare, jong eende eet ook ruspes en inseklarwes.

Verspreiding

Die witrugeend kom veral in die oostelike dele van Suider-Afrika voor.

Hierdie taamlik seldsame eende kom ook voor in Wes-Afrika tussen Senegal en Tsjad en in Oos-Afrika vanaf Ethiopië tot in Suid-Afrika en Madagaskar.

Geluid

Die eend uiter 'n lae-noot fluit.

Subspesies

  • T. l. leuconotus
  • T. l. insularis

Ander name

  • Engelse naam: White-backed Duck
  • Wetenskaplike naam: Thalassornis leuconotus

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Witrugeend IdentifikasieWitrugeend HabitatWitrugeend DieetWitrugeend VerspreidingWitrugeend GeluidWitrugeend SubspesiesWitrugeend Ander nameWitrugeend Sien ookWitrugeend BronnelysWitrugeend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWêreldboekedagMeeueGriepEk is 'n Afrikaan (toespraak)LewerKlereRassisme in AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBeurtkragErektiele disfunksieDigvormMeningsverskil oor aardverwarmingVoëlJewgeni PrigozjinPad na jou hartSelfstandige naamwoordAluminiumNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaElektrodeTegnologieGianna MichaelsDonkieVreesBySout (chemiese stof)PoësieNazi-DuitslandMuskietVloeistofKhoikhoiDie GelofteGewone breukeOnse VaderKommaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KernkragStam (taalkunde)Ingrid JonkerStollingsgesteenteOopbroninhoudXenofobieArmoedeSlag van Cuito CuanavaleWoordeboek van die Afrikaanse TaalKerngeneeskundeRacheltjie de BeerBruin huisslangKatDroomEksponentAfrikanernasionalismeTamatieEienaamHector PietersonBeëdigde verklaringHoofstadWillie Joubert16 NovemberPaddaAfrikaanse taalleerReënspinnekopSpringbokkeJan van TonderWerkersdagSwartkwasmuishondPersoonlikheidTuisbladWikipediaToestand van materieLugbesoedelingWerwelkolomVerkoueNamibiëMagsverheffingDans🡆 More