Wildefrangipani

Die wildefrangipani (Voacanga thouarsii) is 'n klein tot middelslag boom wat voorkom in KwaZulu-Natal en aangrensende Oos-Kaap.

Die boom groei op rande van immergroen woude en in moerasse waar hulle soms lugwortels ontwikkel. Die blare is teenoorstaande gerangskik, is lig aan die onderkant en dikwels met stippels en ligkleurige kolletjies bedek.

Wildefrangipani
Wildefrangipani
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Voacanga
Spesie:
V. thouarsii
Binomiale naam
Voacanga thouarsii
Roem. & Schult., (1819)

Blomme en vrugte

Die wit blomme is tot 4.5 cm in deursnee en verdof later tot geel. Hulle het 'n taamlike skerp geur. Die ovaalvormige, tweelingvrugte is by die basis verbind met elke lob 7 – 9 cm in deursnee. Hulle is donkergroen met liggroen stippeltjies.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkonomieDuitsWoordsoortTierSelfieKewerStadProteïenAngssteuringInflasieYsterKunselementeInfeksieOranjerivierGemeenskapsorganisasieVerkleinwoordSelfbeeldHeidelberg, GautengIngenieursweseGreta ThunbergArmoedeverligtingLabia (geslagsdele)Die Stem van Suid-AfrikaWetenskapKoorsDierTuisbladSkaakMiddeloorontstekingWerkloosheidGoudMaatskaplike verantwoordelikheidBloedvergiftigingJohn Brown (aktivis)SeksualiteitHaaieNiersteenVlieënde HollanderNatriumtiosulfaatOnse VaderApartheidNoord-KaapViëtnamoorlogHector PietersonDaggaDrinkwatervoorsieningVratPseudowetenskapPersoonlikheidLionel PetersonToekoms van die AardeVolksrepubliek ChinaWaterSwangerskapPersentasieRassismeJohannes MeintjesEkostelselNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEugenetikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Besnydenis7de LaanThomas EdisonMenseregtedagBaljuKappie (skryfteken)VrouGenitale vratKommaAngina pectorisKalsiumBeaufortskaalGriepSwem🡆 More