Slaap, My Kindjie, Slaap Sag Wiegeliedjie

Die wiegelied Slaap, my kindjie, slaap sag (Duits: Guten Abend, gut’ Nacht), ook bekend as die Wiegelied van Brahms, is een van die bekendste komposisies van Johannes Brahms.

Dit het die opusnommer 49 (4) en is in 1868 gepubliseer. Die Afrikaanse woorde is deur Jan F.E. Celliers geskryf.

"Wiegelied van Brahms"
Genre  Afrikaanse wiegelied
Woorde  Jan F.E. Celliers
Melodie  Johannes Brahms; Op. 49 nr. 4
Uitgereik  1868
Oorsprong 
Taal/land  Duitsland
Titel  "Guten Abend, gut’ Nacht"
Portaal  Portaalicoon   Musiek

Brahms het die wiegeliedjie aan sy vriendin en jeugliefde Bertha Faber opgedra ná die geboorte van haar tweede seun. Dit is een van die gewildste wiegeliedjies ter wêreld.

Woorde

Slaap, My Kindjie, Slaap Sag Wiegeliedjie 
Johannes Brahms (c. 1866).

Slaap, my kindjie, slaap sag, onder rose vannag.
Eers die armpies om my nek en dan warmpies toegedek.
Môre vroeg, as God wil, word my kindjie gewek;
môre vroeg, as God wil, word my kindjie gewek.

Slaap, my kindjie, slaap sag, onder eng'le se wag;
hulle toon jou in 'n droom kindjie Jesus se boom.
Slaap nou soet, hulle wys jou 'n droomparadys,
Slaap nou soet, hulle wys jou 'n droomparadys.

Melodie

Slaap, My Kindjie, Slaap Sag Wiegeliedjie 

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Slaap, My Kindjie, Slaap Sag Wiegeliedjie WoordeSlaap, My Kindjie, Slaap Sag Wiegeliedjie MelodieSlaap, My Kindjie, Slaap Sag Wiegeliedjie VerwysingsSlaap, My Kindjie, Slaap Sag Wiegeliedjie Eksterne skakelsSlaap, My Kindjie, Slaap Sag Wiegeliedjie1868AfrikaansDuitsJan F.E. CelliersJohannes Brahms

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin menseLongontstekingEikelLemnosTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinMuisvoëlVrymesselaryDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Kaapse MaleiersSint-LaurensrivierByKhanyi MbauHannes van WykTaalTwaalf Stamme van IsraelGeskiedenis van AfrikaansN.P. van Wyk LouwAppendiksLys van Suid-Afrikaanse musikanteAbrahamitiese geloweKolorektale kankerPalmsondag28 MaartTropiese huisgeitjieJan van RiebeeckMusiekTuisbladBolsjewisLemoenduifJudeaDroomEreksieGeldPeter von GommBloedgroepMiomboKatEnsiklopedieStellenboschBeeldspraakSaoedi-Arabiese Grand PrixKleurKoppeltekenSiembambaKadmiumWorsie VisserDiepaartromboseRepubliek ChinaHomoOrgasmeMin ShawCaroline, Prinses van HannoverSonnestelselGriepMenseregteRomeinse RykXhosaDirigentDepressie (gemoedstoestand)MieliestronkSkilpadGeologieSachin TendulkarMotorvoertuigAlgemene relatiwiteitPuerto RicoSkrikkeljaarTelstar 1Digitale objek-identifiseerderKwaZulu-NatalBalletLeah van Niekerk🡆 More