Weergawebeheerstelsel

'n Weergawebeheerstelsel (Engels: version control system) is 'n rekenaarprogram of 'n versameling programme waarmee 'n mens die evolusie van lêers op 'n rekenaar, soos hulle ontwikkel en uitgebrei word, kan beheer.

Weergawebeheerstelsels word algemeen tydens die ontwikkeling van sagteware gebruik, waar die bronkode dan onder weergawebeheer geplaas word. Indien 'n programfout voorkom, kan die bronkode teruggerol word na die vorige weergawe.

Bekende weergawebeheerstelsels

Die bekendste weergawebeheerstelsels is:

  • Git
  • Mercurial, afgekort hg
  • Subversion, afgekort SVN
  • Concurrent Versions System, afgekort CVS
  • Bitkeeper
  • Source Code Control System, afgekort SCCS
  • Revision Control System, afgekort RCS

Tags:

EngelsRekenaarprogram

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angina pectorisTierboskatAntoniemWiskundige terminologieDiskriminasieMetaalAkroniemMiddelmisbruikMonopolieGasVlag van Suid-AfrikaPornografiese subgenresLys van Griekse mitologiese figureRefentse MorakeSteve BikoSeksMpumalangaMaagsweerMierleeuVolhoubare ontwikkelingSwangerskapTaalByvoeglike naamwoordRooms-Katolieke KerkBernice WestGriekwa-AfrikaansNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansLys van politieke partye in Suid-AfrikaOrale seksGroenEugenetikaMandalaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHokkieMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaTarentaleRacheltjie de BeerSenuweestelselDepressie (gemoedstoestand)KankerInternetWet op NaturellengrondPersoonlike voornaamwoordGroot Muur van ChinaMateriaalPseudowetenskapEkonomiese sektorDoziNylsvley-natuurreservaatMobutu Sese SekoIsraelKoolstofdioksiedLiewe HeksieHage GeingobSeekatBek-en-klouseerSteenkool in Suid-AfrikaKommunismeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMangelontstekingIronieVerkragtingAntisemitismeAnorexia nervosaStaalHeupAluminiumPornografieKlitorisGeelhoutMenslike skeletSelfstandige naamwoordGodsdiensDemi Lee Moore🡆 More