Water Dampdruk

Die dampdruk van water is die druk waarby waterdamp in termodinamiese ewewig/ekwilibrium is met sy kondensaattoestand.

Dit is 'n funksie van temperatuur. Dit kan ook as die kookpunt of borrelpunt gesien word - dit is die druk en temperatuur waar water oorgaan van damp na vloeistof.

Benadering vir die berekening van water se dampdruk

Die dampdruk van water kan by benadering uitgewerk word deur die Antoine vergelyking:

    • Water Dampdruk 
        waar die temperatuur Water Dampdruk  in grade Celsius (°C) is en die dampdruk Water Dampdruk  in mm Hg (millimeter kwik). Die konstantes is:
Water Dampdruk  Water Dampdruk  Water Dampdruk  Tmin, °C Tmax, °C
Water 8.07131 1730.63 233.426 1 100
Water 8.14019 1810.94 244.485 99 374

760 mm Hg = 101.325 kPa. Dus, om mm HG om te skakel na kPa moet die waarde in mm HG gemaal word met 101.325/760.

Water se dampdruk in tabelformaat

Om meer akkurate syfers vir water se dampdruk te kry, kyk byvoorbeeld wat The Engineering Toolbox publiseer by Water saturation pressure.

Tags:

Kookpunt

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesnydenisHomofoonKlerePolisieGalileo GalileiGrondwet van Suid-AfrikaKrimpvarkieAfro-AmerikanersN.P. van Wyk LouwSportMikro-ekonomieNasionale VrouemonumentAnrich HerbstOu Apostoliese KerkDurbanKweekhuisgasWoordsoortVulvaAtoomSuid-SothoJudaïsmeMaagsweerGraaff-ReinetTemperatuurKunselementeGoudDialoog in fiksieKweekhuiseffekVerlede tydKrugerwildtuinUniversele Verklaring van MenseregteDikdermAfrikanersBetonStedelike hitte-eilandOrale seksDarwinismeEreksieWiskundige terminologieAbstraksie (rekenaarwetenskap)AntisemitismeKoppeltekenTierDokterSleutel (musiek)VeerLys van medisinale kruieCeresPirow BekkerBloedvergiftigingHindoeïsmeLeeuBotswanaUitwerking van klimaatsveranderingKultuurMartin Luther King jr.KunsHorlosieDelft, KaapstadKapitalismeBorskankerCoca-ColaBolandse aardbewing van 1969EjakulasieEiffeltoringPornografiese akteurBipolêre gemoedsteuringBlaarSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePretoriaGrondSwartbewussynsbewegingFluoorGenitale vratJohan Vorster🡆 More